Philippolis Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 156
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Eddie K - Jul 2024
Algehele gradering
'n Mooi herinnering.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie Eddie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons het julle regtig geniet. Sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Philippolis Hotel
Bestuur en Personeel
Terri R - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent value for money.
Thys B - Apr 2024
Algehele gradering
Fantastiese, gasvrye mense wat uit hulle pad gaan om jou welkom te laat voel.
Hendrik K - Apr 2024
Algehele gradering
Oornag oppad terug van die Suid-Kaap na Johannesburg.
Joekie R - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie, skoon en netjiese verblyf.
David L - Jan 2024
Algehele gradering
We enjoyed our overnight stop on our journey from Cape Town to Johannesburg.
Altus N - Jan 2024
Algehele gradering
Moet sien dorpie.
Melanie J - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker dorpie, vriendelike mense.
Cecile L - Jun 2024
Algehele gradering
Nuwe eienaars is warm en gasvry. Gesels lekker en het baie toekomsplanne.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie Cecile. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop julle het 'n veilige reis gehad en glo en vertrou om julle spoedig weer te sien.
Groete
Philippolis Hotel
Bestuur en Personeel
Betsie C - Apr 2024
Algehele gradering
Ons verblyf was baie netjies en op 'n hoë standaard, en ons is baie vriendelik ontvang!
Christine L - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens. Skoon en netjies.
Rondine L - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustige atmosfeer.
Hein D - Des 2023
Algehele gradering
Ons sal dit weer doen.
Helandie V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige en veilige oornagverblyf.
Lees meerGerhard C - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Hein D - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik, lekker.
Francois R - Des 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lorraine T - Des 2023
Algehele gradering
Very restful.
Tonie K - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful fin.
Caren D - Nov 2023
Algehele gradering
Ek kan niks negatief deurgee. Heerlike, netjiese, vriendelike verblyf.
Neil S - Okt 2023
Algehele gradering
Aanbeveel.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie Niel. Ons sien uit na u volgende kuier by Philippolis Hotel.
Nico G - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die tydjie om `n resensie te beantwoord Nico. Ons hoop ons kan u weer binnekort verwelkom by Philippolis Hotel. Groete tuis
Steffany V - Aug 2023
Algehele gradering
What a great experience!
Reana B - Apr 2023
Algehele gradering
Karaktervolle hotel. Baie skoon en netjies.
Brendan D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het ons tyd by Philippolis Hotel baie geniet.
Lees meerRona J - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut 'n moét!
Hanlea M - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en gasvryheid.
Lees meerNelia F - Mrt 2023
Algehele gradering
Home away from home!
Olaf L - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker rustige verblyf by Philippolis op pad huistoe.
Riana V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorslaap, stil en verfrissend.
Hannelie H - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Baie Dankie.
Irma S - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Patrick H - Jan 2023
Algehele gradering
We had an enjoyable overnight stay.
Petro R - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap, perfekte oornagplek.
Jacques S - Jan 2023
Algehele gradering
Absolute juweel in 'n pragtige dorpie.
Chris B - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en goeie ontvangs.
Melanie B - Des 2023
Algehele gradering
Die pizza was heerlik en ons het lekker gekuier by die stukkie geskiedenis.
Ronelle P - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies! Vriendelike mense!
Theresa D - Des 2023
Algehele gradering
Clean, comfortable and friendly. Food was excellent.
Philippa H - Mrt 2023
Algehele gradering
Basic accommodation, excellent evening meal.
Alvar K - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende, plattelandse hotel.
Anneline C - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry, welkom, skoon, netjies, gelieflik, dankbaar.
Rhoda L - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Beyera F - Des 2023
Algehele gradering
Die hotel is netjies en skoon en mense baie gasvry.
Mathilda H - Des 2023
Algehele gradering
Lovely overnight stop.
Lees meerWillem D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Helet G - Jun 2023
Algehele gradering
Eersteklas, die beste slaapplek teen 'n redelike prys!
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Carin B - Des 2022
Algehele gradering
Verskriklik lekker.
Christine E - Des 2022
Algehele gradering
Baie gelukkig met diens, etes en vriendelikheid.
Loedolff V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik en goeie diens.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Loedolff,
Baie dankie vir u besoek en resensie vir ons instansie.
Ons dorpie is ideaal gelee as halfweg roete tussen die Wes en Oos Kaap en Gauteng en ons waardeer die terugvoering vir kennisname deur toekomstige besoekers by Philippolis Hotel en ons dorp.
Voorspoedige 2023 vir u en u gesin en `n verdere Philippolis besoek.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl
Lizelle T - Des 2022
Algehele gradering
Rustige en gesellige atmosfeer.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Lizelle,
Baie dankie vir u besoek en die moeite om `n resensie te deel.
Ons probeer hard om ons gaste se verblyf aangenaam as moontlik te maak in die huidige omstandighede (beurtkrag & waterprobleme) en veral op die platteland. Elke tevrede besoeker is vir ons belangrik en dit was vir ons `n voorreg om u te kon huisves.
Tot weersiens in 2023.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Heidi K - Des 2022
Algehele gradering
Great gashere, baie mooi en netjiese verblyf.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Heidi,
Baie dankie vir u besoek by ons en u resensie.
Ons vertrou dat 2023 `n fantastiese jaar vir u en u gesin gaan wees en dat die afdraai pad na Philippolis Hotel nie te ver weg is nie.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Annemarie M - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese kamers en vriendelike mense!
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Annemarie,
Baie dankie vir u resensie en dat u lekker gekuier het by ons. Ons wonderlike gaste beteken vir ons baie hier by Philippolis Hotel. Hoop om u weer te sien gedurende 2023.
Vriendelike Philippolis groete,
Ian & Liesl
Lizelle T - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig en gasheer is baie hulpvaardig.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Lizelle,
Baie dankie vir u resensie. Ons is baie dankbaar dat ons vir ons gaste van diens kan wees met `n kragopwekker. Ons maak beslis werk van u voorstelle.
Philippolis groete,
Ian en Liesl
Gerda J - Sep 2022
Algehele gradering
Onverbeterlike Karoo-gasvryheid.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Gerda,
Baie dankie vir u resensie. Dis net `n plesier met wonderlike gaste.
Ons vertrou dat 2023 u weer tot by Philippolis Hotel sal bring vir nog `n siel lafenis.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl
Chris W - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf en hartlike gasvryheid.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Chris,
Baie dankie vir die resensie.
Ons wens u en u gesin `n voorspoedige 2023 toe en hoop om u weer hier by Philippolis Hotel te kan ontvang.
Vriendelike Philippolis Groete,
Ian & Liesl
Greg P - Jun 2022
Algehele gradering
A lovely experience, worth many more stays.
Philippolis Hotel se terugvoer
Dear Greg,
We thank you for your review and trust that 2023 brings you all of the best and that we can accommodate you again soon.
Warmest wishes.
Ian & Liesl
Stephen P - Mei 2022
Algehele gradering
'n Baie positiewe ervaring.
Lees meerPhilippolis Hotel se terugvoer
Beste Stephen,
Baie dankie vir u resensie oor u verblyf by Philippolis Hotel. Dit is fantasties om te sien hoe gaste nog die ou dorpies en aantreklikhede waardeer en ondersteun. Ons glo dat al meer reisigers sal afdraai van die besige hoofroetes en `n klein juweel dorpie soos Philippolis sal ontdek.
Tot ons u weer sien.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl
Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Our second stay at Philippolis Hotel, great to chat to Ian and Liesl and other locals in the Bar. We will be back!
Philippolis Hotel se terugvoer
Dear Andre,
Thank you for your review.
It is always great to see old friends again.
We hope to see you soon again. The pizzas are waiting.
Kind regards,
Ian and Liesl
Erika S - Mei 2022
Algehele gradering
Fantastiese ervaring in Philippolis Hotel.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Erika,
Baie dankie vir u resensie vir Philippolis Hotel, ons waardeer die terugvoering opreg.
Ons hoop om u binnekort weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete,
Liesl Stark
Riaan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker oorslaap.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Riaan,
Baie dankie vir u resensie vir Philippolis Hotel.
Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Mark R - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig gewees.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Mark,
Ons bedank u vir u resensie.
Ons sien baie uit na u volgende besoek by Philippolis Hotel.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Reneè V - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike gasvrye kuier en goeie kos. Rustig.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Renee,
Ons waardeer die tyd wat u afgetaan het vir u resensie oor Philippolis Hotel.
Kom kuier gerus gou weer, ons dorp en sy inwoners waardeer elke besoeker se ondersteuning en goeie terugvoering.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl Stark
Wilma V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Wilma,
Baie dankie vir u resensie. Ons hoop om u binnekort weer by ons te ontvang.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl Stark
Barend H - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike oornag-tuiste vir die gesin.
Madelein P - Des 2022
Algehele gradering
Good value for money.
Philippolis Hotel se terugvoer
Dear Madelein,
Thank you for your review.
We appreciate our wonderful guests at Philippolis Hotel and our little town, Philippolis. The difference that you make to support us means a lot.
We hope to see you again soon.
Warmest regards,
Ian & Liesl
Tania G - Des 2022
Algehele gradering
Klein dorpie met netjiese, skoon verblyf teen billike tariewe.
Lees meerPhilippolis Hotel se terugvoer
Beste Tania,
Baie dankie vir u resensie en u besoek by Philippolis Hotel.
Ja, ongelukkig ly baie van die dorpies en stede in die Vrystaat (of elders) onder die wanadministrasie van die paaie. Ons is altyd bekommerd oor die welstand van ons gaste bedags en veral saans en beveel aan dat daar te alle tye versigtig bestuur moet word. Plaaslike inwoners en boere probeer vir Philippolis inkomste lok en vul slaggate met wat beskikbaar is tot daar weer ongelukke op die N1 plaasvind en die verkeer en Mangaan trokke weer herlei word deur die dorp. Ons maak alweer planne hier.
Die Hotelle op die platteland was en is steeds die middelpunt van `n dorp en ongelukkig in die hoofstraat. Ander hotelle is gelee naby trein stasies. Verbygangers is maar geneig om met spesiale dae die gees van die dag te vier as hulle verby loop of ry op pad in of uit die dorp.
Ons plattelandse dorpies waardeer elke besoeker se belangstelling in ons dorp en sy geskiedenis en hoop om elke besoeker weer te sien in die toekoms.
Vriendelike Philippolis groete,
Ian en Liesl
Adi S - Des 2022
Algehele gradering
Fun stay.
Philippolis Hotel se terugvoer
Dear Adi,
Thank you for sending your review of our establishment.
We trust that you make another 2023 detour to Philippolis.
Warmest regards,
Ian & Liesl
Joshua H - Sep 2022
Algehele gradering
Was heerlik en ek sal dit aanbeveel vir almal.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Joshua, baie dankie vir u baie mooi resensie. Ons hoop om u in 2023 weer te kan ontvang. Vriendelike groete. Ian & Liesl
Cobus C - Jan 2022
Algehele gradering
Alles wat ons verwag het uit vorige resensies.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Jacobus,
Ons bedank u vir u resensie. Dit verskaf belangrike riglyne om te kan verbeter.
Ons sien baie uit na u volgende besoek by Philippolis Hotel.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Francois V - Des 2022
Algehele gradering
Oorslaap verblyf op pad terug Gauteng toe.
Alexander Z - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustige oorslaap van Kaap na Johannesburg.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Alexander,
Alle voorspoed met 2023 en mag dit `n fantastiese jaar wees.
Baie dankie vir u resensie en u besoek. Ons waardeer ieder en elkeen se besoek by Philippolis Hotel en soveel ander klein dorpies weg vanaf hoofroetes ook. Ons poog om die "statige dame" (Hotel) in haar vorige glorie te herstel en vertrou dat gaste `n punt daarvan sal maak om die besige paaie te verruil.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl
Thoria J - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike hotel, net jammer die pad daarheen is in 'n baie swak toestand, en ons het in die nag gery.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Thoria,
Dankie vir u resensie.
Ons is jammer om te verneem oor die ligging van ons instansie in Philippolis. Dit is ongelukkig die realiteit dat die toestand van die paaie en tot in stede soos Johannesburg nie op standaard is nie. En soos u tereg meld, veroorsaak dit dat die kleiner dorpies en besighede hier in Philippolis ekonomies en ook 'skuldloos' benadeel word.
Ons poog om besoekers bekend te stel aan die dorp en sy ryke geskiedenis en daarmee saam wil ons `n onvergeeflike ervaring by die Hotel bied. Ons inwoners en boere span gereeld hande saam om die paaie op te vul en ons maak weer werk daarvan in 2023. Ons dorpie is vir ons belangrik en ons hoop om u weer hier by Philippolis Hotel te kan ontvang.
Philippolis groete,
Ian en Liesl
Coenie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese kuiertjie by Ian en Liesl!
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Coenie,
Baie dankie vir u resensie.
Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang en weer lekker te kan kuier en lag.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl
Janetta V - Mrt 2022
Algehele gradering
Kan dit aanbeveel.
Lees meerPhilippolis Hotel se terugvoer
Beste Janetta,
Baie dankie vir u resensie.
Die klein dorpies is maar `n bietjie afgelee en waardeer elkeen se ondersteuning baie.
Kom kuier gerus weer hier by ons om die vordering te sien met die opgradering van hierdie "oue dame" (Hotel).
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Neil T - Jan 2022
Algehele gradering
Net wat ons gesoek het.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Neil,
Baie dankie vir u resensie.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl Stark
Debby S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oornag op pad na die Karoo.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Debby,
Baie dankie vir u resensie.
Dit was voorwaar lekker om julle hier te kon akkommodeer. Die klein plattelandse dorpies waardeer die ondersteuning van gaste op elke terrein.
Ons hoop om u en u gesin gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl Stark
Wilmari W - Des 2021
Algehele gradering
Dit was rustig en fantasties.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Wilmari,
Baie dankie vir u resensie.
Ons bemerk julle oornag weer gedurende April by Philippolis Hotel. Dit gaan voorwaar lekker wees!
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Berna V - Des 2021
Algehele gradering
Oornag tussen Kaap en Mpumalanga.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Berna,
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl.
Lia O - Des 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye diens en kos puik.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Lia,
Baie dankie vir u resensie.
Elke persoon se ervaring by Philippolis Hotel wat verwoord word met `n woordjie soos "sterre", " Stay-soft", "plattelandse dorpie", "sielskos" beteken so baie vir ons.
Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Jacqueline B - Des 2021
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Jacqueline,
Baie dankie vir u resensie. Dit word opreg waardeer.
Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl Stark
Elizabeth S - Des 2021
Algehele gradering
Unieke ervaring.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Elizabeth,
U resensie vir ons Hotel word opreg waardeer, baie dankie.
Ons hoop om u binnekort weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl Stark
Johan D - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese kamer, ete was heerlik, vriendelike eienaars.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie vir u resensie.
Kom besoek ons gerus weer, die sterre bly maar pragtig in die Karoo.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl Stark
Peet N - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou en baie skoon en netjiese oorslaapplekkie.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Annette,
Voorspoed vir 2022.
Baie dankie vir u resensie.
Ons sien baie daarna uit vir u volgende besoek by ons.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl Stark
Elizmarie C - Des 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Elizmarie,
Ons waardeer u resensie opreg, baie dankie daarvoor.
Kom kuier gerus weer, die sterretjies wag vir julle.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl Stark
Maggie V - Des 2021
Algehele gradering
Great!
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Maggie,
Baie dankie vir u resensie.
Dit was vir ons heerlik om u en u gesin by ons te kon ontvang het.
Ons hoop om u binnekort weer te sein.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl Stark
Elize B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig. Kos heerlik.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Elize,
Baie dankie vir u resensie.
Ons hoop om u binnekort weer te ontvang.
Vriendelike greote,
Ian en Liesl Stark
Johan H - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Vriendelike eienaars. Heerlike kos.
Ivan T - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Janine R - Mei 2021
Algehele gradering
Gasvryheid
Johan P - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerik, heerlik!
Jacques D - Apr 2021
Algehele gradering
Wow, skoon, netjies!
Cindy S - Feb 2021
Algehele gradering
Most enjoyable.
Ingrid B - Jan 2021
Algehele gradering
Friendly hosts and beautiful place with amazing food.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie Ingrid.
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer by ons. Hoop julle kan kom jag hierdie winter by ons.
Janine R - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties, gasvryheid sonder perke.
Philippolis Hotel se terugvoer
Dankie Janine.
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien julle vinnig weer.
Marnus S - Jan 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf vêr weg van die gewone op die N1.
Jan O - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en lekker kos.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Jan,
Baie dankie vir u mooi resensie.
Een ding wat ons van die Plattelandse dorpies soos Philippolis en haar gemeenskap kan sê: Hier maak ons groot planne maak nie saak wat gebeur nie!
Ons sê vir julle dankie vir julle rustigheid en begrip en sien baie uit na u volgende besoek by Philippolis Hotel.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl
Denise F - Des 2021
Algehele gradering
We stayed overnight on our drive to Outeniqua.
Philippolis Hotel se terugvoer
Dear Denise,
Thank you for sending your review.
We are looking forward to your next visit with us.
Kind regards,
Ian and Liesl Stark
Christine V - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Christine,
Ons waardeer u resensie vir Philippolis Hotel opreg.
Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Baie dankie.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Rikus H - Sep 2021
Algehele gradering
Moeite werd om oor te slaap
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Rikus,
Alles van die beste vir 2022.
Baie dankie vir u resensie.
Ons hoop om u en u gesin weer binnekort te verwelkom.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl Stark
Bettie D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en smaakvolle hotelkamer.
Ineke K - Mei 2021
Algehele gradering
Egte plattelandse gasvryheid met pragtige akkommodasie en heerlike kos!
Isabel D - Mrt 2021
Algehele gradering
Egte Karoo-gasvryheid in 'n pragtige, gedeeltelik gerestoureerde hotel!
Charnelle D - Jan 2021
Algehele gradering
Dit is die oulikste, skoonste plek waar ons nog geslaap het. Ons het baie welkom gevoel en die kos was baie lekker.
Michelle M - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornag-akkommodasie.
Josna G - Jan 2021
Algehele gradering
Pleasantly surprised, very clean and delicious food!
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie julle. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Iwan V - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en lekker kos!
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Iwan,
Voorspoed vir 2022.
Baie dankie vir u terugvoering met u resensie.
Ons hoop om u binnekort weer te sien.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl Stark
Hannes R - Des 2021
Algehele gradering
Goeie diens en geriewe.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Hannes,
Baie dankie vir u mooi resensie.
Die Hotel het `n ryke geskiedenis van meer as 140 jaar en daar is beslis vele interessante verhale oor ons plekkie asook die ryke geskiedenis van Philippolis wat `n volgende besoek aanspoor.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl Stark
Michelle R - Des 2021
Algehele gradering
Gasvry, rustig, baie gerieflik.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Michelle,
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer u terugvoering en hoop om u gou weer te sien.
Geseënde Christus tyd vir u en u gesin.
Vriendelike groete,
Ian & Liesl
Carla P - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker warm geslaap.
Michaela F - Mrt 2021
Algehele gradering
A very pleasant surprise.
Diego C - Jan 2021
Algehele gradering
Very good halfway stop. Try to get there early so you can see more of the town. The town is full of history, so make sure you do your reading before you arrive.
Wendy G - Nov 2021
Algehele gradering
Simple, clean and comfortable accommodation in a charming Victorian building.
Philippolis Hotel se terugvoer
Dear Wendy,
We thank you for your review.
All of the best for 2022 and your new ventures.
We are looking forward to your next visit.
Kind regards,
Ian & Liesl Stark
Anton V - Jun 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf sentraal in die dorp. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en kos lekker.
Christa G - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, stil en rustig.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Christa,
Baie dankie vir u resensie.
Ons waardeer u terugvoering en sien daarna uit om u weer binnekort te sien.
Vriendelike groete
Ian en Liesl Stark
Lilanie L - Des 2021
Algehele gradering
Onwelkom en onaangenaam.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Lilanie,
Ons bedank u vir u resensie.
Geliewe kennis te neem dat die veiligheid van ons gaste vir ons van uiterste belang is. Ons beleid, of reël ten opsigte van gaste se troeteldiere, bly dieselfde vir ieder en elke persoon. `n Leiband en eie bedjie nadat ons `n gas se troeteldier versoek aanvaar het.
Ons vertrou dat u dit so sal aanvaar en hoop om u en u gesin weer in die toekoms te ontvang by ons.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl Stark
Ryno V - Jul 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornag plek.
Lees meerLinda H - Des 2021
Algehele gradering
Baie nice mense, sal weer soontoe gaan.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Linda,
Ons is dankbaar vir u terugvoering en dat u verblyf by ons so lekker was.
Kom kuier gerus weer by Philippolis Hotel.
Vriendelike groete,
Ian en Liesl
Willie J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Quinton A - Des 2020
Algehele gradering
Altyd lekker om oor te bly in die hotel.
Philippolis Hotel se terugvoer
Dankie Quinton.
Dit is altyd lekker om julle by ons te akkommodeer. Sien uit na julle volgende besoek.
Kotie V - Des 2020
Algehele gradering
Off the beaten track
Menitsa D - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Johann D - Nov 2020
Algehele gradering
My verwagtinge is oortref. Ons kom weer!
Philippolis Hotel se terugvoer
Dankie Johann.
Ons sien uit na jou volgende besoek.
Philp F - Aug 2020
Algehele gradering
Soos my 5 star rating hierbo - dit was werklik tops. Ek dink daar is min plekke wat kant kers-vashou by hulle.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie Johan en Lorraine. Ons bedank u vir die ondersteuning en hoop om julle gou weer te sien. Groete, Ian & Liesl Stark
Arno M - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlikste rumpsteak, lieflike swembad, baie vriendelike eienaars en ideaal geleë.
Mariette H - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike, rustige en gesellige kuier!
Philippolis Hotel se terugvoer
Dankie Mariette.
Dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het by ons.
Jen G - Des 2020
Algehele gradering
Great stopover!
Philippolis Hotel se terugvoer
Thank you, Jen.
We loved having you and we hope you return soon.
Leon P - Des 2020
Algehele gradering
Voldoende.
Marcell D - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
David W - Des 2020
Algehele gradering
Very convenient as an overnight stop on our way to the Cape.
Amorie T - Des 2020
Algehele gradering
Die Philippolis hotel was gerieflik met baie lekker geriewe op die perseel.
Philippolis Hotel se terugvoer
Dankie Amorie.
Dit is net 'n plesier om sulke lekker gaste te akkommodeer. Sien julle weer.
Heather C - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Gerhard G - Mrt 2020
Algehele gradering
Informeel, gasvry en ouwêrelds.
Peter G - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasant.
Lanie D - Des 2019
Algehele gradering
Bekostigbare, skoon en netjiese verblyf.
Rona J - Des 2019
Algehele gradering
Fabulous place and people!
Sue V - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename mense.
Jean-marie W - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie, Jean-Marie. Ons hoop om jou gou weer te sien by Philippolis Hotel.
Vriendeike groete
Ian en Liesl
Cobus G - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike en rustige verblyf.
Leandri H - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier!
Thys C - Des 2019
Algehele gradering
Sal weer daar slaap!
Neline L - Des 2019
Algehele gradering
Die hotel is maklik om te vind met baie vriendelike diens, lekker kos by die restaurant area en baie mooi skoon kamers.
Lees meerThea C - Mrt 2019
Algehele gradering
Highly recommended.
Francois D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was so lekker. Gaan beslis weer daar oorslaap.
Philippolis Hotel se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir jou resensie. Dit is altyd vir ons lekker om van ons gaste te hoor na hul vertrek.
Ons hoop om jou gou weer in Philippolis te sien!
Groete
Philippolis Hotel
Rudi B - Jan 2019
Algehele gradering
Gerieflik met vriendelike diens.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie Rudi. Ons sien daarna uit om julle weer by ons te verwelkom. Voorspoed vir 2019!
Jan D - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in die pragtige ou hotel.
Cristy K - Des 2019
Algehele gradering
Excellent and authentic. Best of small-town hospitality.
Phillip B - Des 2019
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Andre D - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi skoon en gemaklik.
Vusi Z - Apr 2019
Algehele gradering
Ian and Liesl, thank you for your amazing hospitality, I will forever cherish my experience at your Hotel, amazing indeed.
Sandrea A - Jan 2019
Algehele gradering
Nooit weer nie.
Philippolis Hotel se terugvoer
Alle gaste was tevrede en het hulle self hier by ons geniet. Ons besef dat ons nie aan elke persoon se verwagting kan voldoen nie en hoop dat ons in die toekoms daarop kan verbeter. Ons Hotel is geleë in die oudste nedersetting van die Vrystaat. Ons dorpie is bitter klein maar ons gemeenskap het `n hart van goud. Voorspoed vir 2019!
Hendrik S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie Rudi. Ons waardeer julle ondersteuning en sien baie daarna uit om julle weer by ons te verwelkom. Voorspoedige 2019!
Johan M - Jul 2018
Algehele gradering
Ouwêrelds.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer.
Dudu G - Sep 2018
Algehele gradering
Rooms must have at least a bar fridge and a microwave.
Philippolis Hotel se terugvoer
We take note , but our hotel offers a full bar facility and restaurant.
We prefer that meals be eaten in the restaurant.
Judy R - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid, baie lekker geslaap.
Philippolis Hotel se terugvoer
Baie dankie Judy, ons hoop om julle weer te sien!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang