Philippolis Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Philippolis Hotel is sentraal geleë in die historiese dorpie Philippolis.
Die hotel bied gaste 'n keuse van 3 grasdak-rondawels wat elk tot 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar kan akkommodeer en 4 hotelkamers wat tot 2 gaste kan akkommodeer.
Die rondawels is ingerig met 'n dubbelbed in 1 kamer, en 2 enkelbeddens op die solder. Elkeen van die rondawels het 'n privaat badkamer met 'n bad, en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.
Die hotelkamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en beskik oor en suite-badkamers met 'n stort of 'n stort-oor-bad.
Die hotel het 'n buite-area met 'n swembad en braaigeriewe. Toesluitparkeerplek is ook beskikbaar. Die hotel het 'n gelisensieerde kroeg sowel as 'n restaurant wat maaltye bied, en ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Gesinskamers 1,2,3 en 7 is geskik vir slegs 2 volwassenes en kinders onder 12.
Verskeie winkels is binne stapafstand, en gaste kan die verskeie monumente en historiese besienswaardighede in die dorp besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 184
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink Philippolis Hotel het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat