Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Philippolis Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Philippolis Hotel is 'n plattelandse hotel in die geskiedkundige dorpie, Philippolis.

Die hotel bied verblyf in 3 grasdak-rondawels wat elk slaapplek vir 4 gaste het en in 4 hotelkamers met slaapplek vir 2 gaste.

Die rondawels het elk 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die solderarea. Elke rondawels het 'n privaat badkamer met 'n bad en handdoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Die hotelkamers het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad.

Die hotel het 'n buite-area met 'n swembad en braaigeriewe. Toesluitparkeerplek is ook beskikbaar. Die hotel het 'n gelisensieerde kroeg en 'n restaurant wat maaltye bedien. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Daar is verskeie winkels stapafstand van die hotel en gaste kan verskeie monumente en historiese trekpleisters in die dorpie besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Eddie K
Gesin met tieners
5.0
'n Mooi herinnering. Wat 'n lekker verrassing! Michael en sy span het ons vriendelik ontvang en die hotelkeuse was reg. Die plek is baie netjies, veil...
Sien meer
Jul 2024
Terri R
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value for money. Very friendly owners. The room was clean and comfortable. There is a restaurant and a bar. It is in a good l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Thys B
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese, gasvrye mense wat uit hulle pad gaan om jou welkom te laat voel. Fantastiese, gasvrye mense wat uit hulle pad gaan om jou welkom te laat ...
Sien meer
Apr 2024
Hendrik K
Gesin met klein kinders
5.0
Oornag oppad terug van die Suid-Kaap na Johannesburg. Gawe gasvrye mense; heerlike aandete en fantastiese ontbyt!
Apr 2024
Joekie R
Gesin met tieners
5.0
Goeie, skoon en netjiese verblyf. Heerlike verblyf en oulike dorpie.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Philippolis Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 72, Philippolis, 9970, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d5e668c1542ccc7da40209fb91c520b70853f55b94c5f21b9a1cfb8e1f6202f853df32819edfe8a86bd7d0b83d11cf5ca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 156 5 1 5 72 Voortrekker Road Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.265734651042 25.27421683073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang