Phil's Place
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troupantlaan 29B, Magaliessig, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Phil's Place is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Magaliessig, Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë minder as 3 km vanaf winkelsentrums, restaurante en Montecasino, en 20 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.
Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n kookplaat in.
In die aangrensende sitkamer is daar 'n rusbank en 'n TV. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area, en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Phillipah Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Troupantlaan 29B, Magaliessig, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Troupantlaan 29B, Magaliessig, Johannesburg, 2191, Gauteng