Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix 1

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Ros C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Thoroughly enjoyable. Prime location within walking distance of the beach, also close to restaurants and waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2023

Ons kuier was baie aangenaam. Ons sal vir seker weer daar besoek. Ons kuier was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Phoenix 1
Hi Lee-ann, dit was aangenaam om julle te verwelkom en ek is bly dat julle Phoenix 1 geniet het. Ek hoop ons kan jul eendag weer terug verwelkom as ons gaste.

Fanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Heel aangenaam. Aircon het nie gewerk in die hoofslaapkamer nie. Die tuintjie is verwaarloos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elzette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2021

Mooi uitsig van die balkon af Baie lekker ingerig, dit kort net 'n baie goeie skoonmaak. Die kombuisdeure en ligskakelaars was vol olie- of kos-vingermerke. Die badkamerdak en stort is gemuf, aangesien daar nie 'n goeie deurtrek is nie. Ons het die balkonnetjie baie geniet.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Sanet
Phoenix 1
HI Elzette Dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer om te hoor hiervan, wens net julle het geskakel sodat ons dit kon regstel. Phoenix 1 is baie gewild en was redelik besig die maand van Oktober, ons sou baie graag vir julle die verblyf aangenaam wou maak deur die probleme uit te sorteer. Ons sal aandag gee aan die punte genoem in jul resensie, hoop om jul eendag weer te sien.

Noddy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Paternoster het sy beste baadjie aangetrek, tesame met die heerlike verblyf was dit wonderlik. Jammer van die vieslike graffiti op die een pilaar by ons parkering. Die poef se een been is ook heeltemal los. Sal beslis weer van Phoenix 1 gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Phoenix 1
Hi Noddy, Verskriklik jammer oor die graffiti op die muur, ons sal dit verwyder. Ook sal ons aandag gee aan die poef, dankie vir jul terugvoering. Ons is bly om te hoor jul het lekker gebly, hoop om jul weer eendag te kan terugverwelkom in Paternoster.

Kristien N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2020

Lekker kuierspasie met lieflike oopplan-uitleg. Die stoep bo is perfek vir 'n oggendkoffie of namiddag sundowner. Die eenheid is netjies binne en daar is oorgenoeg kuierspasie binne én buite, so dit is definitief geskik vir enige seisoen. Die buurt is rustig. Die boonste stoep gee 'n lieflike uitsig van die branders tussendeur die eerste ry strandhuise en is die beste plek om 'n koppie koffie te geniet. Die enigste klagte is dat die syhekkie agter (wat 2 van die eenhede skei) heeltemal af is en platgelê het toe ons daar kom; van die ander Phoenix-besoekers het verby ons kamers en leefarea gewandel na die stoep toe. Ons moes daarna die hek meer as een keer regop sit vir privaatheid en om seker te maak dat ons hondjies nie per ongeluk soontoe wandel nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Phoenix 1
Hi Kristien, Baie dankie vir die lieflike terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat jul die verblyf geniet het en ons hoop dit was een van vele Paternoster kuiers. Net jammer jul het nie geskakel oor die hekkie nie, ons kon dit vir jul reggemaak het,

Brenda L
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Aangenaamste verblyf. Baie skoon en gemaklik. Kombuis goed toegerus. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Phoenix 1
Hi Brenda, thank so much for your feedback on Phoenix 1. It is always nice to hear when guests enjoyed their stay with us. Phoenix is indeed nicely equipped and a very comfortable house. We look forward to welcoming you back as our guests in the near future.

Mark L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2017

Well appointed luxury unit close to the beach. Paternoster Rentals is however pathetic in terms of service, no refuse was collected even after numerous phonecalls and a visit to the office. The linen would not have been changed if I had not had to complain on two occasions after the linen change was two days late.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adel L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2014

Wonderlik, fantasties en alles wat jy nodig het! Baie netjies en skoon. Naby aan die strand en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 834

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 310
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 310
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankweg 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd70a0c5986b62dede5556ad3fbcab8c165ea1e86357bb9fea321d40fca72f5e5d4df5115d3b954bdb1752125522188c4fe38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 310 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 8 Mosselbank Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.804444444444 17.899486111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang