Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix 2

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Craig B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Separate email with comments sent. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable and relaxing. Beautiful apartment. Close to the beach with direct access to the beach lane pathway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Die huis is naby aan die see geleë. Die kar is ongelukkig in die son sonder enige afdak. Lekker ruim huisie wat net verwaarloos is. Die tuin is baie verwaarloos, asook die stoepe, maar ongelooflik gebly. Hulle het die beddegoed en handdoeke halfpad deur ons vakansie vervang, wat uitstekend is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ulfah D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jul 2023

Average stay - host slightly accommodating. No wifi for full stay, DStv only worked the first night, mold in bathroom and room by aircon. Blanket in cupboard stank.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Sanet
Phoenix 2
Hi Ulfah, Thanks for the feedback. We are sorry to hear about the Wi-Fi, this was a Service Provider problem that we could not fix as they were trying to do so. We will attend to the mold as mentioned as well as the blanket. We hope that this does not prevent you to come to Paternoster again, we will be happy to welcome you back under better conditions.

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Veilige, goed toegeruste verblyf. Ons het baie lekker gebly. Veilig, rustig en baie goed toegerus. Die leefarea is lekker ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Wonderlike ligging, gemaklik, stylvol. Die woonstel is ten volle toegerus met als en nog meer. Ook is als ingerig om gemaklik 'n troeteldier te akkommodeer. Die woonbuurt is stil en jy voel veilig. Om als te kroon is daar slegs 2 huise tussen jou en een van die mooiste strande aan die Weskus!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2022

Great location and fully enclosed to keep adventurous doggies safe. Good value for money with a nice bedroom (extremely comfortable bed!) and lovely bathroom. The courtyard is small and pretty basic, but it's fully enclosed and kept our dog perfectly safe. The courtyard shares a wooden pole fence with Phoenix 1, so if your neighbours also have dogs they can see each other through the fence. The beach is 2 mins walk away and it's the quiet end of the beach away from the restaurants, so excellent for walking your dog without anyone else around. The floor could have been a bit cleaner, it was very sandy when we arrived, but overall it was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsaine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Wonderlike en rustige verblyf! Ons gaan gereeld Phoenix 2 toe en is mal daaroor. Die verblyf is baie goed toegerus, bevat alles wat mens (en hondekinders) benodig en is lekker weggesteek van die pad. Stapafstand van die strand en baie sentraal geleë! Sal Phoenix 2 definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Phoenix 2
Hi Elsaine, Goed om te weet julle geniet altyd vir Phoenix 2, sien uit na jul volgende besoek.

Schalk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Het heerlik gekuier in Paternoster. Pragtig skoon in Phoenix 2, baie goed toegerus met alles wat jy benodig. Enigste negatiewe is die aanwysings om sleutel op te tel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Phoenix 2
Hi Schalk, baie goed om te hoor julle het Phoenix 2 verblyf geniet. Dis inderdaad goed toegerus en lekker spasie binne. Ek stem saam, die aanwysings na die kantoor is 'n probleem siende dat dit jul verwys direk na die huis, ek het dit reeds opgeneem. Sien uit na jul volgende besoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 832

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b12a6a9cfda344c0c6f4056c70bf0463a2d69a0a2362d758abd5790dc751df7dc73269ba49f47c3a7a8a3060603771e7089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 8 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.80444444 17.89948611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang