Phoenix 3
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Phoenix 3 is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming vir mense wat op soek is na 'n Mediterreense atmosfeer, helderblou water, afgewitte kothuise, tradisionele visserman-argitektuur en eindelose wit strande.
Dié oopplan-eenheid het lugversorging en is 1 van 3 woonstelle met 'n aparte ingang. Die slaaparea het 'n dubbelbed en daar is 'n oop en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, stort en toilet. Die eenheid het 'n kombuis met 'n eet- en sitarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is 'n ingeboude braai-area. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek het en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 62
Resensies 876
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Phoenix 3 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselbankstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap