Phoenix B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
SIMON Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marlouw D - Mei 2023
Algehele gradering
Geskiedkundige kuier.
Christel H - Jul 2023
Algehele gradering
Great service and an excellent cook.
Marlouw D - Mei 2024
Algehele gradering
Rustiger dorpie stil plaas atmosfeer.
Liette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons is van die platteland en dit was soos ons platteland ken.
Davida M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was baie ongemaklik om so alleen te wees.
Phoenix B&B se terugvoer
Geen oproepe was gemaak na my foon toe nie. So ek kon nie antwoord as daar nie gebel was nie. Ek het op jou e-pos reageer met ontbyt en gesê die Restaurant is toe oor naweke maar was bereid om in te gaan om vir 2 mense ontbyt te maak na ek gesê het: "gee net kans dat ek my 2jarige net uitsorteer en aantrek" om op n heilige Sondag ingaan om vir 2 ontbyt te maak. Waar u gereageer het: Nee los maar.
Onverskoning dat julle so ongemaklik was maar as julle my net gebel het sou ek julle met liefde ontvang het. En nie om verskonings op te maak nie weet ek ons het die laaste paar weke baie opvangs probleme, maar ek sou n boodskap gekry het indien iemand my gekontak het.
Geseende dag vir u
Johann P - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Wendy D - Jul 2019
Algehele gradering
Poor reception and the place is in a poor state with the shower door falling off and not very pleasant.
Phoenix B&B se terugvoer
Ek kon na afloop van die gas se verblyf geen fout vind met die kamers nie.
Die stortdeur is hardhandig behandel en het van sy spoor afgeklim.
Die kamers is wel 'n bietjie laat skoongemaak as gevolg van die feit dat ek dringend met my vrou hospitaal toe is. Ek kon as gevolg daarvan nie die kamers vroegoggend opruim nie. Dit is wel gedoen met my terugkoms.
Ek weet nie wat meer kon ek doen met die ontvangs nie. Hulle is welkom geheet en is na die kamers begelei. Daar is ook aan hulle verduidelik waar alles is.
Hulle was onder die indruk dat ontbyt ingesluit sou wees by die prys en ongelukkig is dit nie. To ons hulle wou reghelp, het hulle iewers heen gery. Geen ontbyte word voor 8 bedien nie.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 42, Fauresmith, 9978, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang