Phoenix B&B
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 42, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Phoenix B&B bied gerieflike gastekamers in Fauresmith se hoofstraat.
Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 het. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens en elk van die en suite-badkamers het 'n stort. Elke kamer het 'n waaier, muurverwarmer, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea en 'n gelisensieerde kroeg. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Fauresmith bied verskeie besienswaardighede soos die Church Tree, die Dr WH Boshoff Opstal en doendinge soos voetslaan of wandel langs die spoorlyn wat deur die middedorp loop. Gaste kan ook die Kalkfonteindam Natuurreservaat besoek wat 33 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
SIMON Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 42, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Gaste dink Phoenix B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 42, Fauresmith, 9978, Vrystaat