Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix Lodge

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Linde V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantastiese naweek in 'n wonderlike plek. Ons was 'n groot groep vriende wat die naweek saam spandeer het by Phoenix Lodge. Die huis is baie ruim en netjies, en die stoep is heerlik om op te kuier. Ons het lekker gebruik gemaak van die pizza oond, en elke oomblik ten volle geniet! Die eienaar is baie behulpsaam en antwoord vinnig op enige vrae. Altesaam, 'n wonderlike wegbreek naweek plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Beste Linde Baie dankie vir jou terugvoer, ons is so bly julle het jul tyd by Phoenix Lodge geniet. Ons sien uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

Dewet G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Groot plek, groot pret en groot waarde. Ons het ons verblyf by Phoenix baie geniet. Baie ruim en baie goeie waarde vir geld. Alles was voorsien en die hele familie het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Baie dankie, Dewet. Ons sien uit om julle eendag weer by Phoenix Lodge te akkomodeer.

Armine W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Rustig en kalm. Was lekker ruim en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anika
Phoenix Lodge
Dankie Armine, ons waardeer jou terugvoer en sien uit om julle in die toekoms weer te kan akkomodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaai-laan 2422, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151ff3f69fb69ee7eaac95c84c290d40bc51a33223ef9932a471c8f652b6f05403a440556a7a1b454fa482c3d4b4b0fd673f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 14) 3 5 1 5 2422 Papegaai Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3447673 31.7838968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang