Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaai-laan 2422, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Phoenix Lodge is in Marlothpark Natuurreservaat geleë en spog met 'n uitsig wat tot die Kruger Wildtuin strek. Dit is ideaal vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n rustige en avontuurlike wegbreek.

Dié selfsorg-lodge beskik oor 7 slaapkamers waarvan 6 en suite-badkamers het, 3 gastebadkamers en bied slaapplek aan 14 gaste. Die kamers het dubbel, 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens. Die sewende slaapkamer se badkamer is net oorkant dié slaapkamer in die gang. Twee van die slaapkamers is op die boonste verdieping en die res is almal op grondverdieping. Daar is ook 2 ekstra gaste toilette, een op elke verdieping.

Die leefarea het 'n pooltafel, slim-TV met Netflix en DSTV en ook lugversorging. Daar is 'n oopplan kombuis/ eetkamer met ‘n kroeg in. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die onderste stoep het ‘n ingeboude braai en pizza oond.

Gaste kan by die lodge ontspan, swem en die wild in vanaf die gerief van die stoep bekyk. Marlothpark bied ook verskeie restaurante, winkels, en vele uitkykpunte langs die rivier.

Kamer-opset

Slaapplek vir 14 mense 7 Slaapkamers 9 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frikkie M
5.0
Baie aangenaam gewees. Dankie tot vir lugversorging! Wat 'n lekker woning om 'n groot groep te huisves. Sal beslis weer bespreek.
Des 2024
Rory K
5.0
Great value and beautiful house. We had a great stay! Beautiful house in a great location, perfect for big family getaways or a big gro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Linde V
Saam met vriende
5.0
Fantastiese naweek in 'n wonderlike plek. Ons was 'n groot groep vriende wat die naweek saam spandeer het by Phoenix Lodge. Die huis is baie ruim en n...
Sien meer
Aug 2024
Dewet G
5.0
Groot plek, groot pret en groot waarde. Ons het ons verblyf by Phoenix baie geniet. Baie ruim en baie goeie waarde vir geld. Alles was voorsien en die...
Sien meer
Apr 2024
Armine W
Saam met vriende
5.0
Rustig en kalm. Was lekker ruim en veilig.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Papegaai-laan 2422, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Phoenix Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaai-laan 2422, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151ff3f69fb69ee7eaac95c84c290d40bc51a33223ef9932a471c8f652b6f05403a440556a7a1b454fa482c3d4b4b0fd673f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 14) 6 5 1 5 2422 Papegaai Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3447673 31.7838968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang