Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phosphor

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sansie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker sal dit enige tyd aanbeveel om daar oor te bly. Heerlik gebly - Puik diens - Gasheer se kommunikasielyn oop en beskikbaar - Eenheid baie goed toegerus - Loopafstand van restaurante, baie sentraal geleë - Als was netjies en skoon by aankoms - Linne en handdoeke kraakvars en skoon - Binne swembad was 'n lafenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstekende plek, perfek geleë. Baie lekker plek sal enigetyd weer soontoe gaan, netjies skoon, met mooi uitsig naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mogamad G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Blissful stay on the beach. The location is amazing. Just a few steps to the beach and close enough to hear the waves at night. The house is exquisitely decorated and extremely modern and stylish. The hot pool reached 35 degrees and was perfect to avoid the winter chill. The host was warm, friendly and in continuous contact to ensure our stay was a memorable one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Modern en luuks vir 'n lekker bly. Die plek is pragtig gestileer en gemeubileer. Die lekker groot leefarea met oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer maak dit baie gerieflik om rond te beweeg. Die koffiegeriewe is enige koffieliefhebber se droom. Die slaapkamers met hul eie badkamers is goed gemeubileer en baie modern. Die lugversorgers in die kamers het die koue wintersoggende en saans baie gemakliker gemaak. Die eenheid is lekker geleë voor die groot strand in Strand en jy kan lang stappies neem of draf. Ek kan net dink dit raak nogal besig in die vakansie, ons was net voor dit hier en alles was lekker stil. Dit is gerieflik naby winkelsentrums en restaurante geleë. Ongelukkig het die verhitte binnenshuise swembad nie gewerk nie en ons is nie voor die tyd daarvan in kennis gestel nie, wat teleurstellend was. Ek sal ook dalk net aan die eienaar voorstel om 'n internet extender in te sit sodat die agterkamers beter ontvangs het. Oor die algemeen was ons verblyf baie lekker en ontspannend. Sal defnitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wimpie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Awesome! Baie lekker en aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John E
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Het ons verbaas. Was baie meer as wat ons verwag het. Dis nou letterlik die huis by die see. Mooi uitsig oor see en op die berge, maar binne loopafstand van fantastiese restaurante en winkels. Sal beslis graag weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03918f1b8b82b7a8433fc5bafdba91761ffecb24f2907ba51348dd94716239f42be9368d90e8dccf2f6c13a18bd917f28490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 G2, 152 Beach Road Da Gama 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109047749896 18.821164812477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang