Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phosphor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Phosphor, is 'n noukeurig vervaardigde 3-slaapkamerhuis perfek geleë aan die seefront in Strand en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die binnekant van hierdie eiendom is onberispelik en het die wonderlikste uitsigte oor sonsondergange.

Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle kamers het lugversorging en sluit Egiptiese katoenbeddegoed en -handdoeke in.

Die ruim oopplan-kombuis is volledig toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en oond, 'n boontjie-tot-koppie-koffiemasjien, 'n 8-sitplek-eetkamertafel en al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Vir gaste se gerief bied die huis ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër om te gebruik.

Die aangrensende leefarea bied aan gaste vermaak wat 'n vintage-arcade-masjien, platespeler en platskerm-TV met Netflix, Prime Video, Showmax en Disney Plus insluit. Dit maak oop na die binnenshuise vermaakkamer wat na die see kyk met 'n afstandbeheerde intrekbare dak, 'n plonspoel, 'n platskerm-TV, 'n ingeboude braai en 'n pizza-oond.

'n Omskakelaar is op die perseel in geval van kragonderbrekings toevoer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dit is naby verskeie ontspanningsaktiwiteite, insluitend die Strand-gholfklub, Somerset Mall en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Phosphor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Phosphor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03918f1b8b82b7a8433fc5bafdba91761ffecb24f2907ba51348dd94716239f42be9368d90e8dccf2f6c13a18bd917f28490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 G2, 152 Beach Road Da Gama 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109047749896 18.821164812477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang