Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumangeni Marloth Park

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Crystal-anne B
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was ongelooflik! Die huis was netjies, en die beddens en beddegoed was goed. Dit was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Altyd lekker as ons gaste tevrede is met dit wat Phumangeni bied. Ons wag vir die volgende bespreking. Bosgroete Dana

Petro V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Modern en ruim vir 'n gesin van 6. Baie lekker, skoon en netjies, met alles wat jy benodig om lekker te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om terugvoer te verskaf. Altyd lekker om te hoor ons gaste het die kuier geniet. Hopelik sien ons jul weer binnekort. Groetnis.

Pieter S H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstaande bosveldwegbreek! Uitstaande bosveld wegbreek. Heerlike ontspanning met die bosveld en fona en flora op jou voorstoep. Sien uit na die volgende wegbreek, dalk 'n bietjie langer! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Baie dankie vir die terugvoer. Die grootste kompliment is as ons gaste 'n volgende keer wil terugkom na 'n kuier. Ons waardeer julle ondersteuning. Mooiloop Dana

Carien C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfek! Dit was 'n fees. Die huis was skoon en netjies. Die ligging baie goed. Die dekke perfek vir die mooiste sonsondergang! Ons het ook olifante sien water drink van daar af die rivier. Kan Phumangeni vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Baie dankie vir die terugvoer. So lekker om te hoor dat julle die bosbreek by ons geniet het. Ons kannie wag vir jul volgende kuier nie (en die diere ook nie) Bosgroete Dana

John Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was netjies, rustig en lekker. Baie lekker, dankie. Dit was aangenaam en ek sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Baie dankie vir die terugvoer, John. Kan nie wag vir jul volgende bespreking nie. Bosgroete Dana

Vida R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Loved it. Clean, friendly, and beautiful. Definitely will be back. Only one downfall. I think the keys should be labelled for the front door, etc. But otherwise everything was perfect. Thank you. Would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Thank you for taking the time to review. I have marked the keys as suggested. Looking forward to your next visit. Bush greetings

Tanja P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Relaxing stay at Phumangeni Marloth Park. Absolutely loved our stay at Phumangeni. The house is definitely a home away from home equipped with everything you need. We had a steady stream of animal visitors, which was absolutely wonderful. Dana is a brilliant host and keeps you updated with all necessary info. Highly recommend Phumangeni.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Thanks for taking the time to give us a review, Tanja. We're always happy to hear our guests enjoyed their stay. We look forward to hosting you again soon. Bush Greetings, Dana

Norma S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Quiet and relaxing. Enjoyed the relaxing atmosphere and the animals that came visiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Omgewing is baie mooi. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier. Bosgroete, Dana

Matthew A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Good, comfy value for money. Very comfortable house for 2 adults and 2 young kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dana
Phumangeni Marloth Park
Looking forward to your next visit. Bush greetings

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 146

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 2861, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcad49b7850db8369f3bb17b1bbbb29e32dde8aa5848ba962232105d66a13460a859accb27b4f14cdbecf53e8fb5589fe5789?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 108 5 1 5 2861 Tarentaal Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.335847575779 31.796243411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang