Phumelela Game Farm
Beskrywing
Hierdie sonkrag-aangedrewe drieslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek wat na die stoep met 'n ingeboude braai en meubels lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal nie deur die hele plaas kan ry nie.
4x4-voertuie mag vrylik op die plaas rondry.
Gaste kan 'n wildrit op die agterkant van Ou Stoffel teen 'n ekstra koste vooraf bespreek. Sitplekke is binne beskikbaar vir gaste wat 'n gladder rit verkies.
'n Eerlikheidswinkel is in die kothuis beskikbaar.
Eiers kan vooraf teen 'n ekstra koste vir ontbyt bestel word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie sonkrag-aangedrewe drieslaapakmerhuis het slaapplek vir 6 gaste. Al die slaapkamers het koningingrootte-beddens. Daar is 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde badkamer op die stoep het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, 'n broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei na die onderdakstoep met 'n ingeboude braai en meubels. Verder is daar ook 'n Dover-stoof beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Voertuie met 'n lae grondvryhoogte sal nie deur die hele plaas kan ry nie.
4x4-voertuie mag vrylik op die plaas rondry.
Gaste kan 'n wildrit op die agterkant van Ou Stoffel teen 'n ekstra koste vooraf bespreek. Sitplekke is binne beskikbaar vir gaste wat 'n gladder rit verkies.
'n Eerlikheidswinkel is in die kothuis beskikbaar.
Eiers kan vooraf teen 'n ekstra koste vir ontbyt bestel word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang