Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumelela Private Game Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Phumelela Private Game Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hector R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector R

Peaceful.

We loved it so much, lovely view, fresh air, it was very peaceful, the kids enjoyed it.

Alma M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma M

Baie mooi en privaat. Diere is pragtig. Dit was ook vir die kinders baie oulik.

Ja. Was baie lekker. Ons bakkie het ook probleme gegee terwyl ons die plaas verken het, en die eienaars was baie oulik om ons dadelik te help en selfs die volgende dag die bakkie heeltemal uit te sorteer.

Marilize B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

Verseker die moeite werd!

Dit was 'n ongelooflike naweek. Die uitsigte, die diere en die lekker warm kaggel. Alles was perfek. Mens kan regtig net ontspan en die stilte van die plaas geniet. Het lekker rondgery met die fietse en heerlik gekuier. Sal beslis weer gaan!

Altus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus V

Kuier was ongelooflik lekker gewees!

Dit was vreeslik lekker, stil en die uitsig is pragtig! Wild loop om jou die hele naweek!

Ronel O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O

Peaceful. Tranquil.

What a wonderful place. No disruptions, nature and wildlife all around you. The perfect place if you need to unwind and want to get away from the busy city life.

Linda P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Peace and quiet.

This is the place to totally relax and unwind. Breathtaking night skies and deafening silence. The early morning visits from the curious giraffe made our stay very special. The accommodation is very comfortable, and we enjoyed cooling off in the pool.

Lize K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize K

Perfect place to relax.

This was the best weekend away in a while, if you are looking for a peaceful, relaxing, beautiful place, Phumelela is the place for you!

Candice V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Candice V

Taking the above into account, our stay was great and we would be back.

Our stay was great. The shower head should be replaced as it is broken, but my husband managed a quick fix. The shower head was completely off when we got there. The kitchen space is very small with not enough counter space to actually make food. I had to put the toaster on the bin as there was nowhere else to put it when in use. I know that this is not something that can actually be changed, but I just thought I would mention it.

Bronwyn A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn A

Amazing! We will go back.

The cottage has everything you need for a rustic getaway, with no WiFi or TV. It was great to spend quality family time together. The animals are well cared for and come right up to the cottage fence where we took many photos and enjoyed nature. We were fortunate enough to have a full experience: heat wave, cold nights, and cool days, sunshine, cloudy day, and a spectacular lightning and thunder show.

Carol C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Peaceful and quiet.

Very peaceful and quiet break away from the city. We had some issues with the hot tub, but the host was amazing and sorted everything out for us quickly.

Yolandi H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi H

Dis die perfekte bestemming om af te skaal en te rus.

Ons het dit baie geniet al kon ons nie die stort se warm/koue krane baas raak nie. Het die beste uitsig en ons het die hele dag op die stoep gekuier. is baie gasvry en behulpsaam.

Andre J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Three-night getaway in nature.

Comfortable accommodation, lovely area, however a 4x4 vehicle is necessary if you wish to explore the whole reserve. We enjoyed the rugged off-road routes in the Hilux. Hosts were great. Thank you.

Nathalie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathalie M

Quiet and peaceful, a lovely breakaway.

The house had everything we needed, the beds were very comfortable. The animals were close and made for easy viewing each day. Lovely and peaceful, and amazing star gazing at night. We thoroughly enjoyed it!

Bradwin P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bradwin P

Splendid tranquility amongst animals and the mountains.

As a group we expected a little more value-added offering. For example, a starter pack of wood and blitz. For the price we paid, we expected a few small things to be available for free, such as sugar, coffee, and perhaps some tea. A few issues with the water - it looked a bit brown and the group were a bit cautious to drink it. We were forced to buy water. The scenery and the tranquility were outstanding! More can be done to the main Guest House itself. At some point, it felt a bit cramped.

Gabriel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gabriel V

Heerlik privaat en veilig.

Lekker gebly. Die stort was baie swak. Geen pakplek vir kruideniersware in die kombuis.

Jade C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade C

Pleasant.

It was a wonderful stay.

Lisa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D

Relaxing and peaceful.

Need to recharge your batteries then look no further. Peaceful, beautiful and relaxing. The setting is beautiful waking up to animals right at the fence was a bonus. We were lucky to see all the animals the whole weekend. The kids loved it.

Bradley D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley D

Just frikken amazing.

Being able to wake up in the morning to see beautiful views and game freely walking about is just what the soul needs. From the serenity and peaceful surroundings makes it worth every penny.

Frieda L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda L

Views and skies for days!

The views of the mountains, the beautiful veld and wildlife. A peaceful getaway in a well-equipped cottage. The hot tub was a treat for the kids and adults.

Anel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Terug na die natuur.

As jy hou van eenvoud, een word met die natuur en net wil afskakel, is hierdie verblyfopsie net vir jou. Loop in die veld, aanskou die prag van renosterbos en ander skatte. Die enkele wilde diere op die reservaat is 'n bonus.

Riaan O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan O

Fantastiese ligging. Perfek vir 'n wegbreek om net te rus en te ontspan.

Perfekte wegbreekplek om lekker te rus.

Wilhelm S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm S

'n Heerlike wegbreek in die veld.

Ons het 'n plekkie gesoek om weg te kom, te rus en af te skakel, en Phumelela het presies gebied wat ons nodig gehad het. Die huisie was snoesig, al was dit effens koud buite. Die braai en stoep kuier lekker, met 'n pragtige uitsig op die veld en berge. Die kombuis was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Daar is ook goeie linne op die beddens. Ag, dit was net 'n lekker afgesonderde wegbreek om weer bietjie te herlaai.

Daniel G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel G

Perfect breakaway from the norm.

Nice and relaxing. The gas heater just needs to be looked into. Other than that it was perfect.

Sonika H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika H

Rustig en pragtige omgewing.

Ons het die natuur en rustigheid baie geniet. Goeie diens van Charlene en haar man Francois. Huis was baie skoon, modern en lieflike beddegoed.

Denise V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Lieflike verblyf, pragtige natuur, rus vir die siel!

Die huisie is lieflik en modern gemeubileer met alles wat mens nodig het (en nog meer) in die goed ingerigte kombuis. Dit is goeie gehaltebenddens met luukse beddegoed - ons het heerlik geslaap! Daar was niks wat gekort het nie. Die natuur is pragtig en die ligging van die huisie is perfek met springbokke, elande, zebras en self die kameelperd wat binne sien afstand kom wei het. Bianca, Hennie en Charlene was altyd beskikbaar en baie behulpsaam - selfs toe ons die verkeerde afdraai links in plaas van regs gemaak het. Weereens dankie vir die hulp met ons aankoms. Dit is lekker privaat met niemand anders wat pla nie, dit was werklik kwaliteittyd vir ons om as gesin te rus en te re-connect. Ons kom weer!

Andrew G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G

A peaceful and charming getaway.

A perfect place to relax and unwind. Great view and facilities. I would definitely stay again.

Nazley D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazley D

Lovely.

We went to unwind from a busy work and daily lifestyle. This was the perfect place to do so. It also afforded us the time to reconnect as a family, especially with the teens. Although there weren't many animals, we enjoyed our stay nonetheless.

Veroeska S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veroeska S

Uitstekende rustige blyplek met uitsigte om oor boeke te skryf.

Die naweek was net wat die dokter voorgeksryf het. Rustigheid, plaaslewe, blomme so ver as wat mens kyk, KolKol-warmbad wat mens net laat ontspan. Huis is ingerig ook vir kinders en die bestuur was amazing en altyd daar as mens hulp benodig. Heerlik geslaap en glad nie koud gekry of ongemaklik gevoel nie. Enige iemand se droom naweek. Ons sal weer 'n draai maak.

Yolanda P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda P

Die weer was bitter koud, Phumelela het gelukkig vir ons 'n gasverwarmer voorsien.

Die beddens slaap lekker warm en gemaklik. Gas geyser sit buite en het heeltyd doodgeblaas in die wind en reën. Verder was dit heel aangenaam, net bitter yskoud. Ek sal beslis 'n binne-houtkaggel aanbeveel, sowel as gordyne en matte in al die kamers in winter spesifiek!

Phumelela Private Game Farm se terugvoer

Beste Yolanda

Baie dankie vir jou terugvoer rakende jul ervaring by Phumelela.

Dit is vir ons belangrik om die insette van ons gaste te kry om voortdurend te verbeter. Ons het 'n beskerming rondom die gas geyser gemaak wat die probleem wat met wind ondervind word te vermy. Gister is 'n kaggel ook geïnstalleer en ons hoop jul volgende kuier sal lekker warm wees.

Vir die warm somer dae wat kom het ons ook 'n plan in wording.

Weereens dankie vir jul terugvoer, ons waardeer.

Hennie & Bianca

Phumelela Private Game Farm
Vanaf R1 699
R1 699 R1 359
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 699
R1 699 R1 359
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccacab56e8fe32d4ffc7979e23905ac6f72c61764a9e5e8602235a49dbee5cfa8ca5ff48637467f368d21d57825b52f52b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 699 nouVanaf R1 359 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Robertson Road Farm 269 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90160204335 19.613724567222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang