Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumelela Private Game Farm

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 6 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 699 R1 359 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Phumelela Private Game Farm is 'n gesellige kothuis wat op 'n wildsplaas geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf en 'n groot buite-houtvuurde KolKol-bad. Geleë in die Agterkliphoogte berge, 25 km vanaf Robertson.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel teen die winterkoue.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai, wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl hulle oor die plaas uitkyk. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hector R
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. We loved it so much, lovely view, fresh air, it was very peaceful, the kids enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Alma M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi en privaat. Diere is pragtig. Dit was ook vir die kinders baie oulik. Ja. Was baie lekker. Ons bakkie het ook probleme gegee terwyl ons die ...
Sien meer
Jun 2024
Marilize B
Gesin met tieners
5.0
Verseker die moeite werd! Dit was 'n ongelooflike naweek. Die uitsigte, die diere en die lekker warm kaggel. Alles was perfek. Mens kan regtig net ont...
Sien meer
Jun 2024
Altus V
Gesin met klein kinders
5.0
Kuier was ongelooflik lekker gewees! Dit was vreeslik lekker, stil en die uitsig is pragtig! Wild loop om jou die hele naweek!
Apr 2024
Ronel O
5.0
Peaceful. Tranquil. What a wonderful place. No disruptions, nature and wildlife all around you. The perfect place if you need to unwind...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Phumelela Private Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R1 699
R1 699 R1 359
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 699
R1 699 R1 359
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccacab56e8fe32d4ffc7979e23905ac6f72c61764a9e5e8602235a49dbee5cfa8ca5ff48637467f368d21d57825b52f52b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 699 nouVanaf R1 359 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Robertson Road Farm 269 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.90160204335 19.613724567222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang