Phumelo Lodge
Beskrywing
Elke eenheid is smaakvol gemeubileer en het 'n koninggrootte-hemelbed, 'n en suite-badkamer en 'n binne- en buitestort. Daar is ook lugversorging, 'n TV met die DStv-hotelpakket, koffie- en teemaakgeriewe, warmsjokolade, komplimentêre beskuit en fynproewerskoekies, en 'n dek wat reg rondom die huis strek met stoepmeubels wat waterbestand is. Spesiale toiletware word voorsien en alle eenhede word daagliks skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt en 'n driegang-aandete is ingesluit. Ligte middagetes en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. op die volgende lodge-reëls:
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alkohol word nie by die hooflodge toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite spog met 'n uitsig op die berg en oor die rivier. Daar is 'n ontwerperskopstuk van hout, 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n binne- en buitestort. Die chalet het lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, warmsjokelade en gratis beskuit en koekies. Die chalet het ook 'n dek reg rondom met waterdigte stoepmeubels. Daar is spesiale badkamergeriewe en 'n vol skoonmaakdiens in die aande word ook aangebied. Die chalet bied 24 uur-toegang tot die swembad en Jacuzzi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt en 'n driegang-aandete is ingesluit. Ligte middagetes en drankies is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. op die volgende lodge-reëls:
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Rook is verbode in die kamers.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Alkohol word nie by die hooflodge toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cyberfontein 16, D908, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang