Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumla

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenstraat 5, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Phumla is 'n ruim selfsorg vakansiehuis en bied slaapplek vir 8 gaste in die weskus dorp Kei Mouth.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie bad- en strandhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas, eetgerei en breekgoed, potte en panne asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan in die sitkamer met 'n TV ontspan en DStv kyk. Gaste moet asb. hulle eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart bring. WiFi is beskikbaar op versoek.

Phumla het 'n groot tuin met 'n omheinde swembad, braaigeriewe en buite-eetarea. Daar is parkeerplek.

Phumla is 1,5 km vanaf verskeie winkels en restaurante asook die Kei Mouth en die veerboot.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Perlemoenstraat 5, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoenstraat 5, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd72ed3efe8b0cf4c895dda922fb37b964ec20d8caa54bd436a1d2aeb060f261e35c7b842349fe68a1be3562b4c286c32b26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 5 Perlemoen Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.67942 28.372439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang