Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PhysEQFiT Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir PhysEQFiT Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annali D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali D

Oornag verblyf was ongetwyfeld die moeite werd.

Verblyf was absoluut heerlik. Stil en veilige buurt. Alles wat nodig is, was daar. Eetgerei, koppies, papbakke, borde. Linne was skoon en baie netjies. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Cornelius Jakobus P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Jakobus P

Vriendelike diens, goeie privaatheid en baie mooi skoon fasiliteite.

Dit was 'n heerlike veilige oornag.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle kuier en terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.

PhysEQFiT Guesthouse
Willie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Netjies en skoon kamer met vriendelike personeel.

Netjies en skoon akkommodasie.

Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Amazing plekkie.

Hulle koffiestasie in die kamer is amazing. Hulle gee vars melk en gebottelde water. Hulle het regtig above and beyond gegaan om ons te akkommodeer op al ons versoekke.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Bly julle het die koffie geniet. Dankie vir die kuier. Sien julle volgende keer weer.

PhysEQFiT Guesthouse
Arion K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arion K

Value for money, clean and tidy. Friendly staff.

For overnight stays and business trips this location is perfect.

Jacorien N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacorien N

Voldoende.

Voldoende vir 'n nag se verblyf.

Carin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Ronél is 'n fantastiese gasvrou!

Van meet af was sy vriendelik en tegemoetkomend wat ons versoeke betref. Die kamer was netjies en skoon met alles wat 'n mens kon nodig hê. Ontbyt was uit die boonste rakke (dankie, Evah!). Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan. Nogmaals dankie, Ronél en span!

Renier V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Netjies, privaat en veilig.

Die gastehuis is geleë in 'n sekuriteitsbuurt en is gevolglik baie veilig. Area is stil en woonstelle baie netjies. Personeel is vriendelik en stel belang in wat mens te sê het. Verskeie opsies vir ontbyt maak dit nog meer moeite werd om daar te vertoef.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Was lekker om julle te huisves. Sien julle weer op julle volgende inkopietog.

PhysEQFiT Guesthouse
Corrie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie D

Eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Was lekker om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.

PhysEQFiT Guesthouse
Hennie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

Met our requirement of clean, comfy bed, secure parking, friendly owners and good breakfast.

Nothing else of significance to add.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Thank you for your visit Hennie. Hope to see you again soon.

PhysEQFiT Guesthouse
Awie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Awie R

Vriendelike, gehalte diens

Ons is vriendelik ontvang. Die gastehuis is goed geleë naby goeie restuarante as ook die hospitaal waar ons moes wees. Beplan reeds my volgende reis Pretoria toe om weer by PhysEQFit te bespreek.

Wikus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Dit was aangenaam en rustig.

Ek beveel hulle aan vir enigeen.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Wikus. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Kom kuier gou weer.

PhysEQFiT Guesthouse
Ludwig S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S

Gemaklik en oorgenoeg vir 'n sakereis.

Die eienaars is baie vriendelik sowel as hulle personeel. Sal PhysEQFiT sterk aanbeveel vir enige mens wat in Zwarkops/Centurion-area besigheid moet doen en nie die onpersoonlikheid van 'n hotel wil ervaar nie maar die warm gevoel van persoonlike diens.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Ludwig. Ons is bly jy het dit geniet. Ons hoop jy kom kuier gou weer.

PhysEQFiT Guesthouse
Brian B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian B

Dealing with Ronel and Marli was a pleasure. Easy to reach, quick to respond and exceptional hosts.

We literally used the guesthouse to sleep and shower or bath as we were busy with a Kamers Makers show in Irene for the duration of our stay. The room was properly cleaned and the beds made every day; fresh bottled water replaced in the small fridge and any tea/coffee used was topped up daily. The bath was easily the most comfortable bath we've experienced in any guesthouse in this country. We felt totally safe and secure and the location was perfect ─ easy to get onto the freeway wherever one needed to drive to.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review Brian,
It was a pleasure hosting you.
Hope to see you again soon.

PhysEQFiT Guesthouse
Ursula D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula D

Baie dankie vir 'n baie aangename tydjie. Die personeel was vriendelik en die plekkie was besonder netjies!

Baie dankie vir die hartlike ontvangs. Beslis baie gasvrye dame. Die plekkie was netjies en baie goed toegerus. Beslis waarde vir geld. Sentraal geleë.

Manda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manda D

Uitstekende diens, vriendelik ens. Sal enige tyd weer oorslaap by hulle!

Sal enige iemand aanbeveel, vriendelik, goeie diens. Kos was so lekker! Hier kry jy waarde vir jou geld!

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

PhysEQFiT Guesthouse
Dirk-jan E - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk-jan E

Welcoming and providing extra service.

The ladies were really nice and made me feel very welcomed. They put in a lot of extra effort to make your stay as comfortable as possible. The facilities in and around the house are very good and the breakfast is very healthy.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Thanks for your visit and our lovely gifts, it is much appreciated. Please come and visit us again during your next visit to our beautiful country.

PhysEQFiT Guesthouse
Lourens B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Voldoen aan vereistes.

Goeie ligging, veilig, goed geprys, vriendelike mense. Het ook van die konferensie fasiliteite gebruik gemaak.

PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Lourens. Was lekker om julle groep hier te ontvang.

PhysEQFiT Guesthouse
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomstraat 11, Zwartkop Uitgang 4, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNTdiNTcxLWM4Y2UtNGMwMC1iZTUwLTFlMDkwNWI1MjI3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 11 Amandelboom Street Zwartkop Ext 4 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.865537 28.18693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang