PhysEQFiT Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Annali D - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag verblyf was ongetwyfeld die moeite werd.
Cornelius Jakobus P - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, goeie privaatheid en baie mooi skoon fasiliteite.
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle kuier en terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Willie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon kamer met vriendelike personeel.
Johan H - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing plekkie.
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Bly julle het die koffie geniet. Dankie vir die kuier. Sien julle volgende keer weer.
Arion K - Okt 2022
Algehele gradering
Value for money, clean and tidy. Friendly staff.
Jacorien N - Aug 2022
Algehele gradering
Voldoende.
Carin M - Sep 2021
Algehele gradering
Ronél is 'n fantastiese gasvrou!
Renier V - Jan 2021
Algehele gradering
Netjies, privaat en veilig.
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer. Was lekker om julle te huisves. Sien julle weer op julle volgende inkopietog.
Corrie D - Okt 2021
Algehele gradering
Eienaar was vriendelik en behulpsaam.
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Was lekker om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.
Hennie R - Feb 2021
Algehele gradering
Met our requirement of clean, comfy bed, secure parking, friendly owners and good breakfast.
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Thank you for your visit Hennie. Hope to see you again soon.
Awie R - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelike, gehalte diens
Wikus V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en rustig.
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Wikus. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Kom kuier gou weer.
Ludwig S - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik en oorgenoeg vir 'n sakereis.
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Ludwig. Ons is bly jy het dit geniet. Ons hoop jy kom kuier gou weer.
Brian B - Des 2019
Algehele gradering
Dealing with Ronel and Marli was a pleasure. Easy to reach, quick to respond and exceptional hosts.
Lees meerPhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review Brian,
It was a pleasure hosting you.
Hope to see you again soon.
Ursula D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n baie aangename tydjie. Die personeel was vriendelik en die plekkie was besonder netjies!
Manda D - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens, vriendelik ens. Sal enige tyd weer oorslaap by hulle!
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Dirk-jan E - Mei 2018
Algehele gradering
Welcoming and providing extra service.
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Thanks for your visit and our lovely gifts, it is much appreciated. Please come and visit us again during your next visit to our beautiful country.
Lourens B - Feb 2018
Algehele gradering
Voldoen aan vereistes.
PhysEQFiT Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Lourens. Was lekker om julle groep hier te ontvang.
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandelboomstraat 11, Zwartkop Uitgang 4, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang