Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picanha Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Marie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Veilige, ruim, skoon blyplek - waarde vir geld. Veilige, stil omgewing al is dit naby middedorp. Ruim, skoon kamers en 'n groot tuin waar kinders kan speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Receptionist was very friendly and the guesthouse was very clean. Friendly staff. Clean. Easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was regtig netjies. Vriendelik ontvang. Kamer was netjies. Bed was warm toe ons die aand inkom. Verblyf was meer as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest B
1 nag
4.8
Mrt 2024

Lekker gebly. Het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lydia Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Gerieflik en netjies. Die kamer was baie lekker, gesellig en mooi. Ongelukkig het die straatlawaai ons bietjie wakker gehou. Die persoon wat ons gehelp het, is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gebruik maak van hulle.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shimonique T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Dit was die lekkerste lekker kuier. Dit was skoon netjies en was net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus K
1 nag
5.0
Jan 2023

Baie aangenaam. Ek het laat die aand opgedaag weens werksverpligtinge en die gastehuis het my vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pleasant. Had to hoot to get the gate opened at 06:00. No response from owner or website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter-chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Vriendelik en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang. Plek is baie skoon en netjies. Sal graag vir persone aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nozipho P
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Wonderful. Friendly staff and beautiful rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-straat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA323f66cc589f9ec7a06918e00e7d885fe07b602de79cac5a37b6bc74ef0f57a65c3ba1468a6d8543b7b41edcbe4a091cbe54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 1) 50 5 1 4 34 Jacobs Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.498832 28.358862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang