Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picanha Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 50 resensies vir Picanha Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Marie J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J

Veilige, ruim, skoon blyplek - waarde vir geld.

Veilige, stil omgewing al is dit naby middedorp. Ruim, skoon kamers en 'n groot tuin waar kinders kan speel.

Natasha G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G

Receptionist was very friendly and the guesthouse was very clean.

Friendly staff. Clean. Easy to find.

Santie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Dit was regtig netjies.

Vriendelik ontvang. Kamer was netjies. Bed was warm toe ons die aand inkom. Verblyf was meer as wat ons verwag het.

Ernest B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest B

Lekker gebly.

Het lekker gebly, dankie.

Lydia Z - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia Z

Gerieflik en netjies.

Die kamer was baie lekker, gesellig en mooi. Ongelukkig het die straatlawaai ons bietjie wakker gehou. Die persoon wat ons gehelp het, is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gebruik maak van hulle.

Shimonique T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shimonique T

Dit was die lekkerste lekker kuier.

Dit was skoon netjies en was net lekker.

Petrus K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K

Baie aangenaam.

Ek het laat die aand opgedaag weens werksverpligtinge en die gastehuis het my vriendelik ontvang.

Annamarie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G

Pleasant.

Had to hoot to get the gate opened at 06:00. No response from owner or website.

Pieter-chris D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter-chris D

Vriendelik en netjies.

Ons was baie vriendelik ontvang. Plek is baie skoon en netjies. Sal graag vir persone aanbeveel.

Nozipho P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nozipho P

Wonderful.

Friendly staff and beautiful rooms.

Thaphelo N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thaphelo N

It was not good at all, below expectations.

I wasn't happy at all: 1. No water for bathing when I got there. 2. The TV didn't work properly, it paused or froze every two seconds. 3. The Wi-Fi password put on the bedside was written incorrectly and I had to ask the receptionist for the correct one. 4. There is no shower soap holder. 5. No plates and no cutlery, I thought that was supposed to be standard. 6. It was difficult to find help, had to roam around trying to find someone to assist. 7. The Wi-Fi disappeared on the last day of my visit even though it had uninterrupted power.

Melissa W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa W

Ons het by Picanha oorgebly vir 'n troue in die area en hulle het alles voorsien wat ons nodig gehad het.

Ook geen loadshedding nie, so kon regmaak en betyds wees. Picanha Guesthouse is skoon en netjies. Hulle is vriendelik en hulpvaardig.

Jacques C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C

Ons het slegs een nag daar vertoef.

Verblyf, veral die nuwe kamers, is baie gerieflik en nuut. Maar die kamers in die huis kom beslis "oud" voor - die meubels, ens. Die grootste probleem is hoe die tariewe geadverteer word. As "kinders onder 12 gratis" bly, is dit irrelevant as die tarief per kamer is. As dit 'n dubbelkamer is, kan 2 mense daar slaap - volwassenes of kinders. Kinders onder 12 is nie "ekstra" bo die getal volwassenes nie; daar is net soveel beddens in 'n kamer. So, misleidende inligting.

Grant S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant S

Clean and friendly.

Check-in was seamless and the host was very friendly. The rooms were clean and as expected.

Kgothatso M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kgothatso M

Good.

It was comfortable but in the future, provide a kettle in the room for hot beverages.

Elmarie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie K

Onaangenaam. Area is onveilig. Matras is flodderig. Toilet werk nie. Stortwater is of koud of net warm. Daar is geen drinkwater nie, jy moet dit aankoop. Daar is geen swembad of braai-area nie.

Die geraas van ander gaste is erg en die ontvangs was swak. Ek moes vir koffie en melk gaan vra, maar het net 1 sakkie koffie gekry, geen melk nie. Gaste sit met nagklere voor die ontvangsarea. Ek sal nie weer daar bly nie.

Picanha Guesthouse se terugvoer

Good day Elmarie.
Thank you for your feedback.
We sincerely apologise for all the inconvenience caused while you were staying with us. We would like to inform you that we do have a lovely braai area. We apologise that you were not made aware of everything.

Picanha Guesthouse
Lezandi E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lezandi E

Nie so goeie ervaring nie.

Ons kamers was nie gereed gewees met ons aankoms nie. Uitkloktyd is om 10:00 en toe ons daar kom, was daar nogsteeds gaste in ons kamers. Op die tafel buite voor ons kamers het nog vuil glase gestaan en leë bierbottels.

André E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André E

Puik.

Picanha Guesthouse het aan al ons behoeftes voldoen.

Lilani F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani F

Lieflike huis wat goed opgestel is vir gesin of enkel persoon.

Elke kamer het sy eie karakter en daar is verskeie opsies beskikbaar. Voldoende onderdak parkering. WiFi en beperkte DSTV kanale 'n plus punt. Veilig en gerieflik naby winkelsentrums.

Mamohau M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamohau M

Awesome.

Great place to be, awesome hostess very accommodating.

Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V

Old modern-style Guesthouse.

Vriendelike personeel en vinnige diens met inboeking. Stortkop werk nie, kamerlig kan nie afgeskakel word en dan nog die dakwaaier aan hou nie. DSTV kanale is baie baie beperk.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Malusi M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malusi M

I enjoyed my stay. The staff were friendly and helpful.

I think there was a smoker in my room and the smoke had not completely been aired out on my arrival. Overall though the stay was good.

Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jacques S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques S

Teleurgesteld.

Ons was hoogs teleurgesteld in die plek. Die kamer is ongelooflik klein, die dakwaaier het net 1 toutjie so kan nie met die waaier aan slaap sonder om die ligte aan te hou nie. Die stort drein maak 'n ongelooflike geluid die hele aand. Met dit was daar 'n groep mense wat buite ons venster heel aand gekuier het en die plek in 'n toestand gelos het. Sal nooit iemand soontoe stuur nie en ook nooit weer my geld daar mors nie.

Yvonne F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Yvonne F

Dreadful. I booked out after only 1 of the 5 nights I had paid for.

Was told the single room I had booked and paid for had been given to someone else and I could get a room if I paid another R150/night. Concertina shower door was broken, rail on which the sliding bathroom door was not secure so one had to either leave the door open or risk it jamming. Broken heater base which was squashing the flex for the heater - a real fire hazard and I couldn't get it loose. According to the website all amenities would be provided, but there was no toilet soap at the basin. When I asked for some I was told to use the shower gel.

Judy M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M

Friendly and helpful staff.

Peaceful, neat and appealing facility. Well equipped rooms and kitchen. 21st wedding anniversary thoroughly enjoyed with friends. It was home away from home. Wish we stayed longer.

Mariana L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana L

Vanaf Durban gereis en daar oornag. Verkies een van die buite-eenhede. Binne huis is baie raserig.

Kan definitief TV-kanale verbeter. Moet asseblief dringend kyk na die stort wat baie water lek en na die kraan wat nie behoorlik werk nie.

Theo A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo A

Lekker sentraal. Mooi netjies en veilig. Sal weer daar oorslaap.

Outentieke huis met houtvloere en pragtige kaggel in kamer.

Jennifer V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer V

Was a very nice place to stay. We had inconsiderate guests who sat right outside our window at 1 in the morning making such a noise that we were woken up.

I wanted a room outside and not inside the house, however the previous guests broke the lock and the owners were not able to get the locks replaced before we arrived. Other than inconsiderate guests the place was well managed, well looked after and really clean and nice

Marietjie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Baie netjiese plek.

Baie netjies vriendelike ontvangs.

Estelle P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Was 'n plesier om daar te bly.

Skoon, netjies en vriendelik. Daar was niks om oor te kla nie, kamer was ruim en het alles gehad wat ons benodig!

Picanha Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Picanha Guesthouse
Adah B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adah B

Snoesig en gerieflik.

Pragtige plekkie, mooi netjies en skoon.

Picanha Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer van diens te wees by Picanha Guesthouse

Picanha Guesthouse
Margaretha D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaretha D

Baie netjies, vriendelike personeel en veilig.

Ons het heerlik by Picanha gebly. Dit was netjies en skoon. Baie vriendelike personeel (Sylvia is 'n darling!). Veilig. Die kombuis is 'n heerlike plek! Ons enigste probleem was warm water in die storte. Vrydagaand het ons in die dubbelkamers geen warm water gehad nie. Saterdag het die enkelkamers geen warm water gehad nie. Dis ons enigste klagte. Verder was dit tops!

Picanha Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons kyk dadelik in op die warm water probleem.

Picanha Guesthouse
Jan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel. My enigste bekommernis was dat daar nie kaartfasiliteite was om die balans van ons verblyf te kon betaal nie, ook was daar nie 'n kwitansieboek sodat ek 'n bewys kon kry van betaling nie. My man het teruggegaan en die bedrag was steeds nie ingevul op die lys nie, hy het daarop aangedring dat dit ingevul word sodat hy by dit kan teken. Ek't ons email gelos vir kwitansie, maar nog steeds niks ontvang. Behalwe vir dit was dit 'n baie aangename plekkie.

Picanha Guesthouse se terugvoer

Goeie dag.
Askies ons kaart masjien was stukkend oor 'n naweek. Ons is besig met 'n nuwe stelsel om Invoices te maak.
Baie dankie vir die terugvoer

Picanha Guesthouse
Caren S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caren S

Friendly staff.

Comfortable.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Liesl O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl O

Ons het baie lekker gebly. Skoon en mooi. Dankie.

Sien sterre.

Jd F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd F

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.

Picanha Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying at Picanha Guesthouse. Thank you for the great review.

Picanha Guesthouse
Kayla N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayla N

Beautiful and value for money.

Picanha is a lovely guesthouse. The rooms are clean and the place is secure.

Johan K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Goeie waarde vir geld, lekker gebly.

Sentraal geleë, maklike toegang, veilige parkeerplek en vriendelike personeel.

Picanha Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer!

Picanha Guesthouse
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Joey V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Baie lekker geslaap.

Dankie vir die vriendelikheid.

Nick E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nick E

Aangename verblyf en goed geleë.

Ongelukkig is gemeenskaplike kombuis bietjie ver en nie deurgaans toeganklik nie, hoewel dit heel goed toegerus is. Eenhede baie netjies. Bied aangename verblyf teen mededingende prys!

Picanha Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die veblyf geniet!

Picanha Guesthouse
Ilze K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze K

Goeie ligging, maar het teleurgestel.

Ek en 2 ander gaste wou net voor tien uur (soos bepaal word) uitcheck, maar kon nêrens iemand kry vir wie ons die sleutels kon oorhandig nie. Wou dit nie net los voor die deur nie, en iemand moes ook die hek vir ons oopmaak. Onbekende persoon het opgedaag na ons die tel. no. geskakel het, en die sleutels gevat. Ek wou 'n klagte indien oor my gordyn, maar sy het gesê sy werk nie daar nie. My gordyn het die aand van die kap af geval toe ek die gordyne wou toetrek. Ek het al 2 keer tevore in Heidelberg oorgebly en die vorige blyplekke was van hoë standaard. Ongelukkig kan ek dit nie van Picanha sê nie.

Sherice H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sherice H

Het al beter gehad, gelukkig was dit net 1 aand.

Ek het al baie beter ervaringe gehad by ander gastehuise wat selfs goedkoper was. Badkamer is vrek klein, toilet op muur gebou en shower kop se water val amper teen die muur af en sproei nie ordentlik nie. Daar is hard gelawaai 7 uur die oggend in die gang af, nie goeie verwelkoming gekry of niks nie. Badkamer het gestink, shower cap wat voorsien was, was voorheen gebruik en nog nat en soos sigarette geruik. Enigste goeie punt, verwarmer was is kamer gesit om warm te maak as ons later in kom, dankie daarvoor.

Johan G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G

Ongemaklik.

Beddegoed is voorsien wat ek gevra het, geen ontvangs en 'n 20 min wag voor iemand die hek oopmaak. Huis was skoon en gemaklik, tog bitterlik warm. Uit 4 kamers wat ons bespreek het was een geheel sonder basiese geriewe soos selfs 'n toilet! 'n Waaier sal nice wees. Ek verstaan dis selfsorg, maar dit beteken nie wyn moet uit 'n koffiebeker gedrink word nie, glase sal nice wees. Die ligging is gerieflik naby aan alles, maar dis ongelooflik lawaaierig.

Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jeanett S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jeanett S

Nie volgens die standaard nie.

Dit wat ongelukkig nie een van die beste ervarings nie. Fout met bespreking. Slegs een badkamer/toilet/stort wat 'n hele aantal gaste moet deel. Beddens is baie ongemaklik.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-straat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA323f66cc589f9ec7a06918e00e7d885fe07b602de79cac5a37b6bc74ef0f57a65c3ba1468a6d8543b7b41edcbe4a091cbe54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 1) 50 5 1 4 34 Jacobs Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.498832 28.358862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang