Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picardie Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Janine G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese kamer! Fantastiese personeel! Ons het elke oomblik daar geniet! Fantastiese akkommodasie! Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het om te oornag nie! Ruim kamer, lieflik toegerus, skoon linne. Die personeel en eienares is ongelooflik! Hulle gebottelde water is die beste! Koelte bome waaronder ons kon parkeer. Moeite gedoen om ons fietse veilig toe te sluit saans. Ons wasgoed is vinnig gedoen! Ek kan nie wag om julle weer te besoek nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Vriendelik en ekonomies. Baie lekker gebly, vriendelike hulp en baie mooi area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Een van die beste plekke waar ek nog gebly het. Uitstekende verblyf met die vriendelikste ontvangs ooit. Pragtige rustige omgewing waar jy regtig ook net kan ontspan. 5-ster ontbyt en heerlike self-gebottelde fonteinwater.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Gerieflike wegbreek aandjie in die Paarl. Ons het lekker gebly - die plaas is baie mooi en die dam is 'n treffer. Die verblyf is eenvoudig en het voldoen aan ons vereistes. Hierdie kamer is onder die hoofhuis en is effens donker en muwwerig, maar dit het nie veel gepla nie. Daar was 'n event op die plaas en daar was harde musiek tot laat in die aand, gelukkig is hierdie kamer relatief ver van die geraas af, maar ons sou graag vooraf wou geweet het van die event. 'n Lekker ontbyt en gasvryheid het daarvoor opgemaak die volgende oggend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

A good sized cottage with 2 bedrooms with a double and 2 single beds, large kitchen and lounge area with limited DStv and no rugby channels. The farm is great - you can swim in a dam or a pool. They supply spring water from their spring. Our shower had a curtain not glass per the pictures, so it was difficult to stop the water splashing in the bathroom, but not a big deal. The fans in each bedroom were a win when the temperature hit 38 degrees - thank you. The Wi-Fi is great and worked well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruwaldo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2023

Glad nie op standaard vir die koste. Die kombuiswasbak het nie warm water nie. Die kraan draai heeltemal los as jy dit oopmaak ook nog. Ons het met aankoms was die plek vuil van vorige woners neem ek aan. Asdrom ook. Daar was geen mop. Geen besem. Geen papbakkies. Geen bakke vir kosmaak, slegs twee koppies, twee borde en eetgerei. Nou hoe moet mens kosmaak. Of self uit wat moet mens eet. Die plek het geen skottelgoedseep. Geen wasspons. Die een lig teen die muur was stukkend en onvolledig self. Die kas het geen rakke binne vir pakplek vir klere, en het een hanger in die kas. Wie kyk en wie hang. Als was heeltemal ongerieflik en kan nie glo ek't vir dit betaal nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Lana
Picardie Guest Farm
Goeie dag mnr Ruwaldo , Hiermee erken ons die ontvangs van U resensie . Ek is egter teleurgesteld dat U nie direk met my die aangeleentheid bespreek het nie . Ons was tog immers heeltyd in kontak en beskikbaar selfs by ontbyt , in die kantoor of by uit boek . U bespreking van die besprekingsplatform was vir ʼn dubbelbed kamer met bed en ontbyt . Hierdie kamers het ʼn baie basiese toonbank met ʼn mikrogolf , ketel en yskassie vir U nodigste behoeftes om iets warm te maak /verkoel ens. Daar is ʼn vullis drommetjie, skottelgoedseep in die kombuis kassie .Hierdie kamers word daagliks gediens en ontbyt is ingesluit by die fooi . Die kothuise waar U vriende met kinders gebly het is selfsorg eenhede met n groot drom, besem, mop ens. Ontbyt word nie hier by ingesluit nie . Wens U het die vrymoedigheid gehad om eerder met ons te gesels as die skade te maak met U resensie . Ons sou U eerder gelukkig wou weg sien as om agterna die ongelukkigheid op ʼn publieke resensie te lees . Die goeie gees waarin ons almal uit mekaar is ,was dus ʼn miskonsepsie. Ek vrae omverskoning vir die ongerief . Groete Lana Louw

Marlene J
1 nag
5.0
Des 2022

Stunning. Dit is 'n wonderlike plek en so mooi omgewing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Baie rustige atmosfeer so langs die dam. Sentraal geleë. Netjies en skoon. Ons het die rustigheid baie geniet. Baie dankie vir die ontvangs en hulp. Kan hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Perfect. Very friendly and helpful staff. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Had a fabulous stay. Tranquil, beautiful, just loved it. Extremely helpful and friendly staff. The owner was absolutely amazing, beautiful, inside and out. Very helpful and supportive. Thank you, Picardie Guest Farm, for an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laboriestraat 8, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA984473f16edce46808655ad8a20625a8df402d8bbf1819e46de9a098f5a9471c7de6f97db06751723035d32c0516f5936013?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 8 Laborie Street Courtrai 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.76695945834 18.954805145512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang