Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PicardiPlace

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir PicardiPlace
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Cara M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara M

Fantastiese verblyf in die Breedekloof-vallei.

Pragtige kothuis met lieflike tuin en vriendelike, warm gasvryheid. Genoeg spasie vir 'n familie met tieners en die kothuis is goed toegerus met alles wat mens sal nodig hê om 'n lekker familie wegbreek te hê.

Sulize D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulize D

Fantasties.

Dankie aan Jaco vir 'n wonderlike ervaring. Ons kom beslis weer!

Jan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Baie netjies en hulpvaardig!

Baie netjiese eenheid naby toegangsroetes. Vriendelike diens.

Karien T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien T

Fantasties!

Lekkerste verblyf. Skoon, ruim en rustig.

Charlene D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D

Mooi. Perfek. Salig.

Mooiste plek met die mooiste views! Lekker rustig en perfek vir 'n vinnige wegbreek van die stad. Vriendelike en persoonlike diens.

Isana C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isana C

Remarkable! Special!

A different type of surreal! Chamomile Cottage was wonderful - eco friendly and private.

Aida F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aida F

Pragtige, rustige plaasomgewing met 'n baie gasvrye eienaar.

Sal PicardiPlace definitief aanbeveel en weer daar bly.

Jp G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp G

Baie mooi.

Heerlike plek. As ons daarso kon geëet het, sou dit fantasties gewees het.

Gerrit B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Asemrowend

Alles wat jy nodig het. Skoon, netjies, vriendelik, ens. Sal definitief weer daar oornag.

Danie K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

Hemel op die platteland!

Jaco en sy werknemers is baie vriendelik. Het baie lekker gebly! Jammer die restaurantjie was nie oop die dag nie!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picardi Plaas, Slanghoek-pad, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6be646d5e2dc7e714b1c126dcd104df1cfd708d6cb664fa7901aed3d548fd1e9df67a91278e0feda145a4bf0d658f4d7345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Picardi Farm Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.666779 19.282338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang