Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PicardiPlace

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Cara M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Fantastiese verblyf in die Breedekloof-vallei. Pragtige kothuis met lieflike tuin en vriendelike, warm gasvryheid. Genoeg spasie vir 'n familie met tieners en die kothuis is goed toegerus met alles wat mens sal nodig hê om 'n lekker familie wegbreek te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulize D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Fantasties. Dankie aan Jaco vir 'n wonderlike ervaring. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan M
1 nag
5.0
Apr 2021

Baie netjies en hulpvaardig! Baie netjiese eenheid naby toegangsroetes. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantasties! Lekkerste verblyf. Skoon, ruim en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
Kort verblyf
5.0
Jan 2021

Mooi. Perfek. Salig. Mooiste plek met die mooiste views! Lekker rustig en perfek vir 'n vinnige wegbreek van die stad. Vriendelike en persoonlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isana C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2019

Remarkable! Special! A different type of surreal! Chamomile Cottage was wonderful - eco friendly and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aida F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2017

Pragtige, rustige plaasomgewing met 'n baie gasvrye eienaar. Sal PicardiPlace definitief aanbeveel en weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2017

Baie mooi. Heerlike plek. As ons daarso kon geëet het, sou dit fantasties gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2017

Asemrowend Alles wat jy nodig het. Skoon, netjies, vriendelik, ens. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2016

Hemel op die platteland! Jaco en sy werknemers is baie vriendelik. Het baie lekker gebly! Jammer die restaurantjie was nie oop die dag nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picardi Plaas, Slanghoek-pad, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6be646d5e2dc7e714b1c126dcd104df1cfd708d6cb664fa7901aed3d548fd1e9df67a91278e0feda145a4bf0d658f4d7345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Picardi Farm Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.666779 19.282338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang