Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PicardiPlace

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picardi Plaas, Slanghoek-pad, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

PicardiPlace is op 'n werkende plaas geleë, net 'n uur se ry vanaf Kaapstad, naby die bekoorlike dorpie Rawsonville op die pragtige Slanghoekpad. PicardiPlace wil graag 'n verskeidenheid ervarings met besoekers deel, en gasvryheid toon wat geïnspireer is deur die grensloosheid van sy omgewing.

Die gastehuis bied 'n keuse van pragtig gemeubileerde gastekamers, insluitend 1 selfsorgkothuis en 4 en suite-dubbelkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het elkeen hul eie privaat ingang en kyk uit oor die tuin en die omliggende landerye. Al die eenhede het borrelbaddens.

Die Chamomile Cottage is heeltemal eko-vriendelik en bestaan uit oopplan-leefarea. Onder is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Op die boonste verdieping is 2 solderareas wat elk 2 enkelbeddens het. Ten volle selfsorg met braaigeriewe en 'n borrelbad.

PicardiPlace bied ook 'n unieke trou- en konferensie-venue op die perseel, in 'n majestueuse plaasomgewing, vir 'n waarlik onvergeetlike geleentheid.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir PicardiPlace
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Picardi Plaas, Slanghoek-pad, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink PicardiPlace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picardi Plaas, Slanghoek-pad, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6be646d5e2dc7e714b1c126dcd104df1cfd708d6cb664fa7901aed3d548fd1e9df67a91278e0feda145a4bf0d658f4d7345?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Picardi Farm Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.666779 19.282338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang