Picasso Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Dirk E - Sep 2024
Algehele gradering
Goed en word aanbeveel.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit.
Goedgaan - tot 'n volgende keer!
Theunis B - Aug 2024
Algehele gradering
Beste bekostigbare verblyf soos min.
Picasso Guest House se terugvoer
Theunis, baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dis altyd 'n plesier om jou te akkommodeer. Dankie vir jou lojale ondersteuning. Sien jou weer!
Ilse
Carlynne K - Aug 2024
Algehele gradering
The guesthouse is clean and neat. Everything you need.
Picasso Guest House se terugvoer
Thank you, Carlynne. I appreciate your message. All the best. Ilse
Beatrice W - Jul 2024
Algehele gradering
Privaat en waarde vir geld.
Picasso Guest House se terugvoer
Beatrice, Baie dankie vir julle positiewe terugvoer - ons waardeer dit opreg. Julle is dierbaar!
Ilse
Christian D - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, aangenaam en lekker cozy.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie, Christian! Waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer!
Johan Z - Jun 2024
Algehele gradering
Veilig, knus en gemaklik.
Picasso Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Johan.
Ons sien jou graag weer!
Ilse
Carin C - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly en weg van gejaag.
Picasso Guest House se terugvoer
Carin, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit baie. Mooi bly! Sien jou weer! Ilse
Louis M - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Goeie ligging.
Picasso Guest House se terugvoer
Louis, baie dankie - ons waardeer jou terugvoer baie. Kom kuier gerus weer!
Ilse
Elzabe O - Mrt 2024
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oornag en kort kuier.
Picasso Guest House se terugvoer
Elzabe, baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer dit.
Groete!
Deon D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en stil.
Picasso Guest House se terugvoer
Deon, baie dankie vir die terugvoer.
Dankie vir die items wat julle onder ons aandag bring - sal opvolg.
Ilse
Carmen D - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, stil, gerieflik.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie! Waardeer julle terugvoer.
Ilse
Johannes V - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike, netjiese, veilige verblyf.
Picasso Guest House se terugvoer
Johannes, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Sien weer 'n volgende keer!
Ilse
Sakkie B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing. Sal aanbeveel.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Ilse
Annemarie R - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Picasso Guest House se terugvoer
Annemarie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien. Ilse
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelik en behulpsaam.
Picasso Guest House se terugvoer
Pieter, baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang.
Ilse
Chantell R - Mrt 2023
Algehele gradering
Thank you very much for the beautiful place to stay and for the friendliness.
Picasso Guest House se terugvoer
Chantell, baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ons waardeer dit. Dankbaar. Ilse
Graham K - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Picasso Guest House se terugvoer
Graham, baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit. Groete tot 'n volgende keer. Ilse
Malissa V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike lekker plekkie in 'n goeie area.
Picasso Guest House se terugvoer
Waardeer jou terugvoer baie. Dankbaar dat jy dit geniet het. Kom gerus weer. Ilse
Elsabe B - Feb 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Picasso Guest House se terugvoer
Elsabe, dankie vir jou terugvoer. Ons is dankbaar die Inverter Sisteem wat ons by Picasso Guest Cottage het, help gaste ook tydens beurtkrag.
Ons gaste-eenheid is nie werklik geskik om besoekers te ontvang nie, weens 'n gebrek aan spasie. Indien gaste vooraf met ons reël dat hulle besoekers wil ontvang, stel ons gewoonlik voor dat hulle verkieslik by 'n restaurant kuier in die omgewing.
Reinhardt B - Apr 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar, dus basies.
Lees meerPicasso Guest House se terugvoer
Reinhardt, dankie vir jou terugvoer.
Paul V - Jan 2023
Algehele gradering
Small but adequate room with a double bed, shower, toilet and safe covered parking. Excellent hosts.
Picasso Guest House se terugvoer
Thank you Paul. Appreciate your comments. Regards. Ilse
Chrissie B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en uitstekende ontvangs vanaf eienaars.
Picasso Guest House se terugvoer
Chrissie, baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit. Beterskap. Sien julle weer. Ilse
Marius V - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Die eienaars is baie vriendelik. Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.
Picasso Guest House se terugvoer
Marius, baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Jy is altyd welkom!
Samara V - Sep 2022
Algehele gradering
'n Lekker wegbreek van die huis af.
Picasso Guest House se terugvoer
Dankie Samara, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Karel B - Jul 2022
Algehele gradering
Gerief, gemak en gasvry.
Picasso Guest House se terugvoer
KP, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit en is dankbaar dat jy lekker gebly het. Kom gerus weer! Ilse
Kay H - Apr 2022
Algehele gradering
Safe.
Picasso Guest House se terugvoer
Thank you very much Kay. You are most welcome at Picasso Den in future. Happy to host you! Ilse
Gail B - Feb 2022
Algehele gradering
Die kamer was gemaklik en die ligging was goed. Die eienaar was ook baie vriendelik en behulpsaam.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Jy is altyd welkom!
Ian E - Aug 2022
Algehele gradering
Neat and basic. Perfect for my needs.
Picasso Guest House se terugvoer
Ian, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Jy is altyd welkom.
Groete, Ilse.
Alta E - Aug 2022
Algehele gradering
Baie onprakties en ongerieflik.
Lees meerPalesa T - Nov 2021
Algehele gradering
Very private with friendly people.
Picasso Guest House se terugvoer
Palesa, thank you very much. I appreciate your feedback. It is great to hear from you. Ilse
Magda G - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Sien weer!
Ilse
Theunis B - Okt 2021
Algehele gradering
"Cosy" en baie privaat.
Picasso Guest House se terugvoer
Theunis, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons sien jou weer! Jy is altyd welkom!
Jackie P - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie oornagslaapplek
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie Jackie. Waardeer jou boodskap.
Ilse J - Sep 2021
Algehele gradering
Ek het slegs 'n bed gesoek vir die aand en Ilse se kamer was perfek - eenkant sodat ek niemand gepla het nie en baie skoon en veilig. Lekker gebly en sal weer daar kuier.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Dit sal heerlik wees om jou weer te huisves as gas. Jy is altyd welkom!
Tinus V - Sep 2021
Algehele gradering
Die kamer is baie netjies en uiters skoon. Baie dankie.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie Tinus. Julle is altyd weer welkom. Waardeer julle opbouende terugvoer.
Groete,
Ilse
Ilze J - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was 'n voorreg dat julle by ons tuisgegaan het. Baie sterkte met julle reis verder. Kom gerus weer.
Ilse
Picasso Guest Cottage
Tumi T - Okt 2021
Algehele gradering
It's nice.
Lydia L - Apr 2021
Algehele gradering
Tranquil.
Picasso Guest House se terugvoer
Thank you for the positive review. You are more than welcome.
Susan G - Okt 2020
Algehele gradering
Picasso was my verblyfplek tydens my 'n 3-dag opleiding.
Lees meerPicasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou dierbare terugvoering. Ons waardeer dit baie en hoop om jou weer te sien.
Ilse
Theo C - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde en ligging great.
Picasso Guest House se terugvoer
Theo, dankie vir jou terugvoer. Waardeer dit.
Mooi dag!
Norbert D - Des 2020
Algehele gradering
Excellent value, nice cosy spot with a nice shower, beds were clean and comfy, could do with WiFi.
Picasso Guest House se terugvoer
Hallo Norbert, thank you so much for your positive reply. We appreciate this. We take note of the suggestion for ice cubes. We just have to confirm that we do have Wi-Fi access at Picasso Guest Cottage and will gladly supply the login details on request. Have a good day and please come again. Ilse
Marietjie U - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam. Gashere vriendelik en behulpsaam.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie Marietjie, ek waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer. Ilse
Theo B - Nov 2019
Algehele gradering
Vreedsaam en gemaklik.
Picasso Guest House se terugvoer
Theo, baie baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit regtig. Jy is altyd meer as welkom by Picasso Guest Cottage. Ilse
Annelise L - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies, vriendelik. Baie dankie.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie Sam. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Sien uit om julle weer te ontvang!
Ilse
Erich P - Aug 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Vriendelike mense.
Picasso Guest House se terugvoer
Erich, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien, ons sal graag julle behoefte akkommodeer.
Groete,
Ilse
Freda S - Aug 2018
Algehele gradering
Definitely can recommend this guest house with confidence.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie, Freda, julle is altyd welkom!
Peter H - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie Peter. Kom gerus weer.
Ilse
Vernon P - Mrt 2018
Algehele gradering
Vreedsaam.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Hendrik S - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies en goed geleë.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, waardeer dit.
Kom gerus weer.
Tracey D - Feb 2018
Algehele gradering
Vrede, huis vol liefde.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons is so bly julle het lekker tuis gevoel by Picasso Guest Cottage. Kom gerus weer!
Olaf H - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Willemien V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Picasso Guest House se terugvoer
Dankie Willemien, ons is bly julle het 'n aangename verblyf gehad.
Julle is altyd welkom :)
Christie S - Mei 2017
Algehele gradering
Rustige en bekostigbare verblyf.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.
Leon A - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker, rustig, stil.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Ons waardeer dit.
Kelly M - Nov 2017
Algehele gradering
Werklik moeite gedoen om 'n lekker verblyf te verseker, baie dankie.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie Neil, ons waardeer dit. Hoop dit gaan al baie beter met jou.
Ilse
John N - Sep 2017
Algehele gradering
It was very pleasant and accommodating.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was baie aangenaam en toegewend.
Baie gelukkig met die verblyf en Ilse was baie behulpsaam toe ons aangekom het en vir die res van ons tyd daar. Sal die plek enige tyd aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Picasso Guest House se terugvoer
Thank you very much, John. You are more than welcome!
Henk R - Nov 2017
Algehele gradering
Het ons verwagtinge oortref!
Este L - Aug 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
Janette B - Jun 2017
Algehele gradering
Great.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Janette. Dit was 'n voorreg om julle kon akkommodeer.
Kom gerus weer :)
Shane S - Okt 2017
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige wegbreek, baie gerieflik.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit. Hoop om julle gou weer te sien. Ilse
Hanneke S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, alles was netjies en skoon aan die binnekant.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle verblyf en terugvoer.
Ons waardeer dit.
Sien julle weer.
Ilse
Dennis R - Mrt 2017
Algehele gradering
Pleasant.
Picasso Guest House se terugvoer
Thank you, we appreciate your feedback. Please visit again soon. Ilse
Ulrich K - Aug 2017
Algehele gradering
Gemaklik en waarde vir geld.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie, waardeer jou terugvoer baie. Ilse
Timo N - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en vriendelikheid.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie Timo.
Groete
Ilse
Karin S - Jun 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Frans M - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker gebly.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer - ons waardeer dit en sien uit om julle weer te sien! Ilse
Hanja V - Aug 2016
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie - ons waardeer julle terugvoer. Hoop dit het goed gegaan met die hokkie by TUT! :) Julle is enige tyd welkom by Picasso Guest Cottage! Ilse
Mariette C - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker!
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Ons waardeer julle terugvoer baie en ons is gelukkig dat julle tevrede was en julle verblyf by Picasso Guest Cottage geniet het.
Ilse
Annalie C - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon geriewe. Lekker gebly.
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer - ons waardeer dit!
Groete
Ilse
Picasso Guest Cottage
Angie N - Nov 2016
Algehele gradering
Gemaklik!
Picasso Guest House se terugvoer
Baie dankie!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Picasso-straat 705B, Moreleta Park, 0167, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang