Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picasso Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Dirk E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed en word aanbeveel. Ek was tevrede met verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Goedgaan - tot 'n volgende keer!

Theunis B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Beste bekostigbare verblyf soos min. Vir 'n lang tyd het Picasso Guest House 'n spesiale plek in my hart. Ilse is altyd so behulpsaam en vriendelik, en daarby is dit altyd bekostigbaar en perfek vir alles wat ek benodig. Al moet ek ver ry, verkies ek om eerder daar te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Theunis, baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Dis altyd 'n plesier om jou te akkommodeer. Dankie vir jou lojale ondersteuning. Sien jou weer! Ilse

Carlynne K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

The guesthouse is clean and neat. Everything you need. Clean and cosy guesthouse. Near hospitals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Thank you, Carlynne. I appreciate your message. All the best. Ilse

Beatrice W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Privaat en waarde vir geld. Baie lekker gebly en beslis waarde vir geld. Baie privaat en die gasvrou is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Beatrice, Baie dankie vir julle positiewe terugvoer - ons waardeer dit opreg. Julle is dierbaar! Ilse

Christian D
1 nag
5.0
Jun 2024

Skoon, aangenaam en lekker cozy. Sal enige tyd weer hier tuis gaan, dankie vir die gasvryheid. Dit is goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Baie dankie, Christian! Waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer!

Johan Z
Lang verblyf
5.0
Jun 2024

Veilig, knus en gemaklik. Ja, my verblyf was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Dankie vir jou terugvoer, Johan. Ons sien jou graag weer! Ilse

Carin C
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly en weg van gejaag. Baie hulpvaardige - rustige omgewing en naby winkels ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Carin, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit baie. Mooi bly! Sien jou weer! Ilse

Louis M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie netjies en gerieflik. Goeie ligging. Mooi netjies en skoon met al die nodige geriewe. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker hier gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Louis, baie dankie - ons waardeer jou terugvoer baie. Kom kuier gerus weer! Ilse

Elzabe O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ideaal vir 'n oornag en kort kuier. Alles wat nodig was, was daar, die beddens gemaklik en definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Elzabe, baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer dit. Groete!

Deon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie mooi, rustig en stil. Puik plek. Lekker stil. Paar plekkies kort bietjie werk. Stoephout begin vrot. Tuintafel buite begin roes. Verder puik plek. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Picasso Guest House
Deon, baie dankie vir die terugvoer. Dankie vir die items wat julle onder ons aandag bring - sal opvolg. Ilse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 705B, Moreleta Park, 0167, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ade41bd92e74ee3c3f86fb3b54b5294d56767c4aa5f911cd43c1c7b52ad18ebde86c2ab935dbd0924b3c24578e0f8c0c3f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 705B Picasso Street Moreleta Park 0167 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.83037529703 28.294090139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang