Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Picasso Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 705B, Moreleta Park, 0167, Gauteng
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Picasso Guest House bied verblyf aan 1 tot 4 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed in 'n privaat kamer en 2 enkelbeddens in die oop leefarea. The Den bied verblyf aan 1 tot 2 gaste, aangesien dit die bachelor-eenheid is met 1 dubbelbed, apart van die kothuis.

Picasso Guest House is in Moreleta Park, Gauteng, 'n area bekend vir sy restaurante, winkelsentrum en ikoniese besienswaardighede soos Moreleta Kloof Natuurreservaat en Woodlands Boulevard. Hierdie instansie is ook 3 km vanaf die Netcare Pretoria-Oos Hospitaal.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede: The Guest Cottage en The Den. The Guest Cottage is geskik vir 4 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n stoep, braai-area en 'n privaat ingang.

Weens beperkte parkeerplek en die eenheid wat op die eienaar se eiendom is, is daar nie plek vir besoekers nie.

The Den is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar WiFi, 'n TV met Easy View DStv-pakket en 'n privaat ingang. Hierdie verblyf is nie geskik vir besoekers nie.

Die eiendom het rugsteun-elektrisiteit en die ligte bly aan tydens beurtkrag.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, wildritte, fietsry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Dirk E
Saam met lewensmaat
5.0
Goed en word aanbeveel. Ek was tevrede met verblyf.
Sep 2024
Theunis B
Besigheidsreis
5.0
Beste bekostigbare verblyf soos min. Vir 'n lang tyd het Picasso Guest House 'n spesiale plek in my hart. Ilse is altyd so behulpsaam en vriendelik, e...
Sien meer
Aug 2024
Carlynne K
5.0
The guesthouse is clean and neat. Everything you need. Clean and cosy guesthouse. Near hospitals.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Beatrice W
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat en waarde vir geld. Baie lekker gebly en beslis waarde vir geld. Baie privaat en die gasvrou is uitstekend.
Jul 2024
Christian D
5.0
Skoon, aangenaam en lekker cozy. Sal enige tyd weer hier tuis gaan, dankie vir die gasvryheid. Dit is goeie waarde vir geld.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Picasso-straat 705B, Moreleta Park, 0167, Gauteng
  • Gaste dink Picasso Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Picasso-straat 705B, Moreleta Park, 0167, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ade41bd92e74ee3c3f86fb3b54b5294d56767c4aa5f911cd43c1c7b52ad18ebde86c2ab935dbd0924b3c24578e0f8c0c3f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 705B Picasso Street Moreleta Park 0167 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.83037529703 28.294090139881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang