Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccadilly Farm Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pleasant stay and very convenient! This was exactly what we were looking for as an overnight stay en route to our destination, as the location is conveniently close to the highway. The property was also well-fenced and we felt safe with our fur-baby. There was also an adjacent area where we could let her run freely, which was lovely. We had a lovely stay-over and went for breakfast at Piggly Wiggly (close by) the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudo J
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Atmosfeer en braai area is tops. Kaggel maak dit net beter. Naby waar ek besigheid doen. Alles is net gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gerieflik langs die N3 geleë vir oorslaap, netjies. Heerlike, gerieflike huis met ruim spasie en 'n goed ingerigte kombuis. Gasstoof wat help met loadshedding. Gerieflik geleë langs die N3 vir oorslaap ook. Pragtig, netjies en skoon. Sterk WiFi, maar nie beskikbaar tydens loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anné D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

We looked for a place to stay overnight on our way to the South Coast. We travel with two young dogs. Piccadilly Farm was ideal because it was close to the highway and the cottage was fenced off. We could go to Piggly Wiggly for breakfast before departure and Howick was close by to purchase food for dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Baie lekker oorgeslaap. Perfek vir sportgeleenthede in die omgewing soos die Comrades-marathon. Baie lekker ligging. Mal oor die plaaslewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Baie lekker. Was baie lekker gewees en het die tyd geniet daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Het lekker gebly. Die verblyfplek was geruststellend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Uitstekend. Ons was baie goed ontvang al was ons vroeër daar as wat ons beplan het. Ons is ingelig oor wat ons in die omgewing kan doen vir die dag. Die huis is in 'n goeie toestand en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christa H
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jul 2023

Rustic, but comfortable. Although the building is quite old, it was comfortable. Everything that was needed was there. Peaceful and quiet. Great position if you want to enjoy the meander.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D369, Leeurivier, 3260, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXAPeobUe9c3u6IRD20KzGo4plRGxGP48hiZWhdWNKDaJlFbwbU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 D369 Lions River 3260 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.424534779053 30.166997909546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang