Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccolo Akkommodasie

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamereenheid - Grondverdieping
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dit is 'n eenheid met 2 slaapkamers op die grondverdieping. Die eenheid het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne, handdoeke en 'n skoonmaakdiens op weeksdae, behalwe openbare vakansiedae, word voorsien. Koffie, tee, suiker, melkpoeier en toiletpapier vir die eerste dag word ook voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n afskrif van hul ID en die voertuig se registrasienommer voor inklok stuur.
Vir ekstra persone wat in die eenheid slaap, wat nie deel vorm van die bespreking nie, word R350 per persoon per nag gehef en dit moet vooraf gereël word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drieslaapkamereenheid - Grondverdieping
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dit is 'n eenheid met 3 slaapkamers op die grondverdieping. Die eenheid het 2 dubbelbeddens in 2 slaapkamers en 2 enkelbeddens in die slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Hierdie badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Linne, handdoeke en 'n skoonmaakdiens op weeksdae, behalwe openbare vakansiedae, word voorsien. Koffie, tee, suiker, melkpoeier en toiletpapier vir die eerste dag word ook voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet 'n afskrif van hul ID en die voertuig se registrasienommer voor inklok stuur.
Vir ekstra persone wat in die eenheid slaap, wat nie deel vorm van die bespreking nie, word R350 per persoon per nag gehef en dit moet vooraf gereël word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willich-laan 270, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MjAzYjIwLTYyZGQtNGQ4NC1hY2EwLTRjYjUxNGQxOWMxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 270 Von Willich Avenue Die Hoewes 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.853172416512 28.195987343788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang