Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccolo Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Piccolo Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cinta B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta B

Excellent stay.

Excellent stay, near everything.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dankie dat julle ons gekies het.

Piccolo Akkommodasie
Theo B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo B

Home away from home.

Dis die perfekte "home away from home". Alles wat mens nodig het is daar. Plekkie is netjies, stil en veilig. Plek is sentraal, en naby pretty much alles. Eric was baie behulpsaam. Sal die plekkie beslis aanbeveel en sal enige tyd self weer daar bkly.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Theo, vir die positiewe terugvoering. Sal altyd probeer om te help waar ek kan.

Piccolo Akkommodasie
Kristina R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristina R

Bekostigbaar en sentraal geleë.

Baie veilig, gerieflik en met alle nodige geriewe wat dalk benodig sou word. Baie dankie.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is bly ons kon julle akkomodeer.
Dankie dat julle die eenheid skoon en netjies gelos het.

Piccolo Akkommodasie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elizca B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca B

Skoon, netjies, perfek.

Ons het baie lekker gebly. Die huis was baie mooi skoon en meer as wat ons verwag het. Die verwarmers vir die koue weer het baie gehelp en daar was meer as genoeg komberse en ekstras in die huis. Eric was baie geduldig met ons en het altyd vriendelik gehelp met ekstra versoeke. Ons sal beslis weer terug kom.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Elizca. Dit was ñ plesier om julle te kon voorsien van verbly. Baie dankie vir die uitsekende resensie.

Piccolo Akkommodasie
Ranga M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranga M

Guys always ready to assist and accommodation was clean and functional.

Appreciated the security arrangements and Eric was available to assist whenever called.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Thank you for the positive review. Highly appreciated.

Piccolo Akkommodasie
Lenie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie V

Gerieflike, skoon en veilige blyplek naby winkels en snelweg.

Die wooneenheid was goed toegerus en baie skoon en netjies. Die kommunikasie en aanwysings vanaf Eric was puik. Eric het ook blitsig gereageer toe ons een van die sleutels gebreek het, dít het ons baie waardeer! Ons het baie veilig gevoel in die kompleks en die sekuriteitspersoneel was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons eenheid was ongelukkig teenaan 'n besige straat, so soms was die geraas van die verkeer steurend. Hiervoor het oorpluisies darem gehelp, so dit was nie 'n onoorkoomlike probleem nie. Binne die kompleks self was dit baie stil en rustig. Baie dankie - ons het heerlik gebly.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Lenie,

Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer.

Piccolo Akkommodasie
Ruan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan C

Gemaklik en gerieflik.

Die plek is veilig en naby alles.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Thank you for the positive review. Will keep it up.

Piccolo Akkommodasie
Anelle R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle R

Everything I needed in an ideal location.

This clean and well-equipped unit is in the ideal location for business in Centurion. I was able to walk to all my appointments. The unit is in a secure complex. I enjoyed the DStv and the kitchen had everything I needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Als wat jy nodig het in 'n ideale plek.

Hierdie skoon en goed toegeruste eenheid is ideaal vir sakereisigers in Centurion. Ek kon na al my afsprake stap. Die eenheid is in 'n veilige kompleks. Ek het die DStv geniet en die kombuis het alles nodig gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Thanks Anelle. We will keep it up. Thank you very much highly appreciated.

Piccolo Akkommodasie
Dorette B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette B

Gerieflik!

Dankie. Ons het lekker gebly. Baie gerieflik met kinders en hul kan tuis voel soos by hul eie huis!

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Dorette, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle daar te hê en vreeslik dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Dit het rerig gelyk of julle nie eers daar gebly het nie. Eric

Piccolo Akkommodasie
Estelle G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Netjies, funksioneel.

Piccolo is baie netjies met alles wat jy moontlik in 'n selfsorg eenheid kan nodig hê. Dit is sentraal geleë: Naby aan Centurion winkelsentrum, N1, Gautrein. Die kompleks het sekuriteitswagte en ons veiligheid was nie een keer in twyfel nie. Ek sal definitief Piccolo aanbeveel vir enige reisiger.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Probeer om die eenhede silverskoon te hou teen ñ redelikke prys.

Piccolo Akkommodasie
Abdullah H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abdullah H

It was very good.

Everything else was okay, just keep up the work.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Thank you for the positive review. We will keep it up.

Piccolo Akkommodasie
Drik L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drik L

Piccolo is goed geleë en voldoen aan ons behoeftes. 'n Lugreëlaar sou welkom gewees het.

Ons verblyf by Piccolo was goed, maar jy vra nie 'n gas om 'n betaling van R820 vir die uitstaande rekening in kontant in die boonste laai in die kombuis te los nie. Sonder enige kwitansie vir my.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Beste Drik,

Dankie vir jou terugvoer.

Die faktuur vir die uitstaande kostes is aan u gestuur met die veronderstelling dat dit betaal moet word voor julle arriveer. Soos aangedui tydens die kwoteringsproses. Die keuse was om dit oor te betaal of om die kontant te los.

Dankie dat ons julle kon vertrou het.

Groete,
Piccolo Accommodation

Piccolo Akkommodasie
Yusuf S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf S

Security of a very high standard.

A comfortable and absolutely safe stay.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Thanks for your positive feedback. We always try to keep the unit spotless.

Piccolo Akkommodasie
Joan M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan M

Die regte verblyf vir die doel van ons besoek.

Ons verblyf by Picollo was heerlik. Dankie aan Eric vir uitstekende en vriendelike diens. Ook baie dankie aan Emily vir haar vriendelikheid en die wyse waarop sy elke dag die eenheid gediens het. Ek sal Piccolo met die grootste vrymoedigheid aan vriende aanbeveel. Picollo is goeie waarde vir jou geld en die sekuriteit is uitstekend.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie ons waardeer die terugvoering. Ons probeer en sal so volhou. Die is rerig 'n baie goeie kompliment.

Piccolo Akkommodasie
Lizette M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M

Gerieflik.

Skoon en lieflike plekkie.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Lizette,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Sal verseker probeer om dit so te hou.
Groete,
Eric Oelofse

Piccolo Akkommodasie
Lizette M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette M

Heerlike gerieflike verblyf - bly altyd lekker daar.

Al negatief is dat die parkering ietwat van 'n probleem is, maar dit is definitief ook oorkombaar.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie. Parkering vir 'n motor behoort nie 'n probleem te wees nie. Elke eenheid het ten minste een toesluit motorhuis.

Piccolo Akkommodasie
Stephan M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan M

Goeie waarde vir geld.

Sentraal geleë naby meeste van die groot sentrums in Centurion. Ruim verblyf vir 4 persone.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Hi Stephan

Baie dankie vir jou goeie terugvoer.

Piccolo Akkommodasie
Sarel S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel S

Pa's en seuns vir gholf op Irene.

Baie lekker en gemaklik.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Thanks a lot for rating us so positively. We will en-devour to stay on this.

Piccolo Akkommodasie
Lizette M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette M

Baie, baie gerieflik en wonderlike verblyf - kan dit beslis aanbeveel.

Die akkommodasie was wonderlik. Rustig, skoon en baie veilige omgewing. Die klein tuintjie met die stoep en sitplek op die stoep was 'n lafenis vir die siel - ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Hi Lizette
Dankie vir die goeie terugvoer.

Piccolo Akkommodasie
Joao B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joao B

Comfortable, clean and safe destination.

For the purpose of our visit, attending a CROSSFIT, 'Last Man Standing' Event at Super Sport Park, it was ideal, comfortable and I would recommend this destination.

Piccolo Akkommodasie se terugvoer

Hi, Thanks a lot for the positive rating.

Piccolo Akkommodasie
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willich-laan 270, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MjAzYjIwLTYyZGQtNGQ4NC1hY2EwLTRjYjUxNGQxOWMxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 270 Von Willich Avenue Die Hoewes 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.853172416512 28.195987343788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang