Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccolo Paradiso

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townsendweg 10, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Piccolo Paradiso is in Ballito geleë en die eiendom is ideaal geleë naby winkelsentrums, gimnasiums, restaurante en strande in die area.

Die klein gastekamer is privaat en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met Netflix, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde kamer het 'n enkelbed en 'n uittrekbed vir kinders. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n bad, toilet en wasbak.

Daar is 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuisarea met 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is lugversorging en waaiers in die kamers en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n patio met sitplek en braaigeriewe asook 'n swembad.

Wasgoeddienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Daar is veilige parkeerplek vir 'n motor op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cristina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Townsendweg 10, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Piccolo Paradiso het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Townsendweg 10, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlIWuIMM38aKsGp1V82sAiaFx9ixGVfWq6VyfPHwFpvZoI9RUv8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 10 Townsend Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537097000861 31.211685860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang