Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccolo Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Jani P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Piece of heaven. Our happy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Jani, Thank you for your review. We value guests' feedback. We hope to see you in the future again. Kind regards, Sune

Carika V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Beste uitsig wat jy sal kry. Rustig en stil. Kinders kan reg voor jou op die strand speel. Visserbootjies wat elke oggend voor jou uitgaan op die see. Alles is daar. Hoef regtig niks saam te vat nie. Anel is die beste. Alles is netjies en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Carika. Dit was net n groot voorreg om julle te kon huisves. Vir die woelwaters was dit seer sekerlik n droom vakansie

Christell M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie mooi. Baie mooi en netjiese plekkie, goed toegerus en goed gelee. Anel is baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Christell, Thank you for your review. We value our guests' feedback and hope to see you in the future again. Kind regards, Sune

Patritia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2023

Small cottage right on the beach. This is a very small cottage right on the beach. Beautiful views and setting which you obviously pay for. A little cramped in the living/kitchen/2nd bedroom area. Especially if you stay longer than 2 days. The kitchen needs a gas stove/oven. The use of the kayaks was a great plus. One feels a bit vulnerable with all the feet going by the cottage. You need to pack everything away each night before switching on the alarms. And something that really irked me was that we were reminded before our stay, when we arrived and by numerous notices placed in the cottage, to wash our dishes before checking out. Paying as much as we did, we don't want to be treated as children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
Piccolo Villa
Hi Patrita, Thank you for your feedback. We hope to see you in the future again. Kind regards, Sune

Charl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absolutely fantastic, the kind of stay you only see on TV. Exclusive, private and very well equipped. Feels like your own holiday home. We are visiting again very soon, and bringing the whole family with us. This really blew us away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
It was an absolute privilege to host you. Thank you so much for your review.

Brenda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Fantasties! Alles was perfek. Anel ons host was ongelooflik. Dit was 'n awesome ondervinding. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Was so lekker om jou te kon bederf. Dit was een groot voorreg gewees.

Dj O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Amazing. Ligging is ongelooflik met see op jou voorstoep. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Baie duisend dankies DJ Dit was so lekker om julle te ontmoet. Hoop die res van jul wittebrood was wonderlik. Hopelik sien ons julle sommer gou weer. Mooi loop Weskusgroete Ilse

Carla D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Uitstekend! Dit was nou 'n lekker naweek weg! Alles wat mens nodig het en meer. Nader aan die see kan jy nie kry nie. Ons was so gelukkig met die plekkie dat ons dadelik bespreek het vir ons volgende naweek as gesin weg. Ilse was ook great om ons te ontvang en alles te verduidelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Duisend dankies Carla. Jy is dierbaar. Julle was wonderlike gaste. Ons sien so uit na jul volgende kuiertjie. Spesiale Weskusgroete Ilse.

Martin J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Perfekte ligging. Alles wat jy nodig het. Heerlik gebly. Gaan vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Baie dankie Martin. Ons hoop om jou gou weer by ons te verwelkom. Weskus groete

Francois S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2020

'n Ware paradys. Meer huisie by die see kan jy nie kry nie. Op die strand met elke gemakkie wat jy kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
Piccolo Villa
Baie dankie Francois, jou kuier was 'n ware plesier, tot volgende keer. Groete Marelize en Sumanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boventrekstraat 1, Stompneusbaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa1479fcc1f4727aa3853d7f77dedd0cf3ed7cdad3730a6175806ac76eedcfce6ab38fcb750160f9733e1b13928c53c85769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 675 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 1 Boventrek street Stompneusbay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.730755608908 17.992357313633

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang