Piccolo Nido
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Michelle T - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik met 'n pragtige uitsig.
Piccolo Nido se terugvoer
Baie dankie Michelle, bly julle het ons plekkie geniet.
Luke B - Feb 2024
Algehele gradering
Best view and all the home comforts a man could need!
Lees meerLourisna G - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike kuier!
Piccolo Nido se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Na die nuwe reperadies wat ons November gaan doen om die kombuis en sit/eetkamer groter te maak moet julle gerus weer kom inloer.
Donovan N - Mei 2024
Algehele gradering
Genotvolle ondervinding in Clarens, soos altyd.
Piccolo Nido se terugvoer
Glad you enjoyed it.
Aleksandar N - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Piccolo Nido se terugvoer
Glad you enjoyed it.
Muhammed S - Feb 2024
Algehele gradering
Awestruck.
Yasmin A - Jul 2023
Algehele gradering
The place was nice and clean and the owners assisted us with extra bedding at no extra cost.
Retha W - Jun 2023
Algehele gradering
Absoluut awesome.
Piccolo Nido se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Caryn B - Mrt 2023
Algehele gradering
A wonderful gem with stunning views that leave you in awe.
Piccolo Nido se terugvoer
So glad you enjoyed it.
Linda C - Jan 2023
Algehele gradering
Everything is provided, even fresh flowers in a vase. The place is really comfortable with an absolute stunning view.
Chantel C - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Piccolo Nido se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier.
Picollo Nido groete
Christopher S - Jul 2023
Algehele gradering
It was relaxing and a great location.
Annerie E - Aug 2023
Algehele gradering
Vrystaat vreugde!
Piccolo Nido se terugvoer
Bly julle het lekker gekuier.
Picollo Nido groete
Charlie S - Apr 2023
Algehele gradering
Ideale huis vir 'n familie of vriende.
Piccolo Nido se terugvoer
Bly om te hoor julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Neeri C - Mrt 2023
Algehele gradering
My family stay was pleasant, accommodation was clean and neat. We enjoyed the stay.
Piccolo Nido se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay. The geyser water is very warm, best to open it cold first, then add a bit of hot water.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Engela V - Feb 2023
Algehele gradering
Die uitsig is fantasties, maar die pad en ingang na die huis is amper ongebaanbaar.
Piccolo Nido se terugvoer
Liewe Engela, die baie reen oor die afgelope tyd het die grondpaaie baie beskadig, maar baie dankie dat jy laat weet het. Ek sal die munsipaliteit betaal en vra wanneer laas hulle die pad laas geskraap het en of hulle dit asseblief nou kan doen as gevolg van die skade. Hulle doen dit gewoonlik so 1 maal in 6 maande. Anders sal ons opry en kyk wat ons kan doen om dit te verbeter. Baie jammer vir die ongerief, ek hoop julle het darem lekker gekuier verder.
Ek is nie seker wat van die elketriese bedrading julle bekommer nie. Laat my asb weet, ek sal die kontrakteur vra wat al ons herstelwerk doen om gou te gaan kyk. Ons huis is al meer as 30 jaar oud en ons het nog nooit probleme gehad nie, maar as julle iets gesien het sal ons graag wil gaan kyk en dit uitsorteer voordat daar dalk probleme kom. Dit is altyd beter om voorkomend op te probeer tree, dankie dat jy laat weet het. Waardeer dit.
Vriendelike groete
Amanda
Owen J - Aug 2022
Algehele gradering
Was rustig.
Piccolo Nido se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet en baie dankie vir die terugvoer.
Mooi bly
Amanda
Willemien V - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, mooi uitsig.
Piccolo Nido se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons was verkede naweek daar en probeer 1 mal ‘n maand gaan om elke keer klein ietsie op te gradeer soos geldtjies in kom. Kom kuier gerus weer.
Mike G - Apr 2022
Algehele gradering
Stunning views from this home away from home.
Piccolo Nido se terugvoer
Really glad you enjoyed it, we are constantly trying to upgrade our family home, just put in a new shower door and washbasins in both bathrooms. Please come and visit us again. If you request a quotation, please leave a message that you are a return guest as we like to try and offer a discount for our return guests.
Keep well.
Reline B - Okt 2022
Algehele gradering
Ons her dit baie geniet om Clarens to besoek.
Piccolo Nido se terugvoer
Regtig bly julle het dit geniet, baie dankie.
Piccolo Nido-groete
Noria B - Jan 2022
Algehele gradering
We had a wonderful weekend.
Piccolo Nido se terugvoer
Hi Noria
I am so sorry about that, I am sending this to our cleaning company now, we do not reside in Clarens and have agents that arrange everything for us. I will get back to you soon
Keep well
Amanda
Marié D - Jul 2022
Algehele gradering
It was pleasant. The fireplace and electric blankets were appreciated in the minus 3 conditions.
Piccolo Nido se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Lorraine E - Jul 2022
Algehele gradering
Presies gekry waarvoor ons betaal het, min, maar lekker gebly dankie.
Lees meerPiccolo Nido se terugvoer
Baie dankie vir die konstruktiewe terugvoer. Daar is ‘n staalraam net buite die hek vir die asblik sakke, maar die dame wat ons tuin in stand hou se dit is toegegroei, sal reel dat dit oopgesny word en meer sigbaar is.
Die kruidenierskas is ook ’n goeie voorstel dankie, sal beslis plan kan maak. Die stort en kaggel kan ons ongelukkig nie verander nie, maar ons oorweeg ‘n ruk al om glas strukttuur op die bad in die tweede badkamer te sit en dit te omskep in 2de stort. Sal daarna kyk, want dink dit sal help.
Ek is bly julle het die sonsopkoms geniet, die asemrowende uitsig vanuit amper elke vertrek, en die lekker groot tuin waarin mens nog met die kinders ‘n bal kan rondskop is eintlik hoekom ons die plekkie hou vir familie kuiers.
Vriendelike groete
Irma R - Sep 2021
Algehele gradering
Kon heerlik kuier binne en op die stoep!
Piccolo Nido se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die moeite om ‘n resensie te skryf, waardeer dit!
Leasche' D - Jun 2021
Algehele gradering
Beste tyd ooit!
Piccolo Nido se terugvoer
Baie dankie ons is baie bly julle het dit geniet! Dankie dat julle tyd geneem het om resensie te skryf, waardeer dit.
Shané A - Mei 2021
Algehele gradering
Cosy with everything you need to make your stay convenient including a stunning view!
Anton J - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en alles wat jy nodig het is daar.
Piccolo Nido se terugvoer
Dankie vir advies Anton, ons het die agente gevra om die sleutels uit te sorteer
Mooi bly
Annelize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Meiring D - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en rustige atmosfeer om te ontsnap van die besige samelewing.
Kyle P - Jan 2021
Algehele gradering
A very beautiful and peaceful location.
Karen D - Des 2021
Algehele gradering
Mooiste uitsig
Selwyn G - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Sean G - Jun 2021
Algehele gradering
Perfekte uitsig en sentraal geleë.
Hanno D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gelukkig met die verblyf - netjies & waarde vir geld. Uitstekende uitsig vanaf stoep. Daar bleik wel 'n risiko te wees met kriminele elemente - merkbaar op deur slotte, hekke ensovoorts.
Piccolo Nido se terugvoer
Bly julle het dit geniet Hanno.
In die amper 30 jaar wat ons die plekkie het, het ons net 1 inbraak gehad ‘n hele paar jaar terug toe ons plekkie meestal leeg gestaan het. Onlangs het die kombuis deur slot gebreek en die agente het iemand gestuur om dit vir ons reg te maak. Ek dink dit is waarna jy verwys.
Mooi bly
Amanda
Hilary T - Feb 2021
Algehele gradering
Had a wonderful time. Beautiful view.
Thabang S - Des 2020
Algehele gradering
Our stay was very pleasant and we enjoyed our stay thoroughly.
Rosel L - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Paul W - Okt 2020
Algehele gradering
Great stay with friend, especially in big groups.
Christa V - Jan 2020
Algehele gradering
Behalwe dat die woonhuis nie skoongemaak was en die oond nie werk nie, was dit aangenaam. Blykbaar moet mens nie die kraanwater drink nie (volgens die apteker). Ons was almal baie siek teen dag 4.
Piccolo Nido se terugvoer
Ek het met skoonmakers gepraat en hulle het blykbaar verduidelik dat as gevolg van van besige vakansietyd hulle nog nie om skoon te maak toe julke arriveer nie.
Hy se hy het persoonlik kom om verskoning vra en ook die volgende dag weer kom skoonmaak as deel van hulle verskoning.
Die oond werk, ‘n mens moet net die horlisie weer instel voor oond sal werk. Hulle het hom vandag weer getoets. Ek het gevra hy moet na die matjie in die stort kyk.
Ek is bly julle het wel verder lekker gekuier.
Vriendelike groete
Amanda
Niel S - Des 2019
Algehele gradering
Relaxing.
Piccolo Nido se terugvoer
Thank you.
We are glad you enjoyed it.
Warm regards,
Amanda
Owen J - Sep 2019
Algehele gradering
Amazing.
Sarina D - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees.
Renchia M - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerCharl V - Jan 2019
Algehele gradering
Net uitstekend! Alles wat ons nodig gehad het.
Clara N - Aug 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Chris D - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Gordon T - Feb 2019
Algehele gradering
We had a great time! Great accommodation, great bird life, a peaceful area with great views. Thank you!
Victor T - Sep 2019
Algehele gradering
Nice, but not great.
Ehrard D - Jul 2019
Algehele gradering
Omgewing is stil.
Stéfan T - Okt 2019
Algehele gradering
Tweedehandse goed saamgeflans.
Lees meerPiccolo Nido se terugvoer
Ons verkies die eenvoudige tog duursame meubels, geskik vir en groepe en families wat ook met hulle kinders kan kom ontspan eerder as ’n stywe en formele dekor soos in ‘n hotel.
Jammer jy het dit nie geniet nie, die meerderheid van ons gaste geniet die dek en die ongelooflike uitsig van oral uit die huis, asook die rustigheid van ons ligging baie.
Ons stap altyd dorp toe, met familie kinders, dit is nie verder as 1 tot 2 km se stap nie, maar mens kan ry ook alhoewel die dorp uiters besig is oor naweke en parkering deur die dag ‘n probleem kan word.
Ons het profesionele skoonmakers wat ons huis diens voor gaste in boek en nadat hulle uitgeboek het.
Beurtkrag en redelike maatreels vir veiligheid is ongelukkig ‘n weklikheid in die hele Suid-Afrika, alhoewel Clarens volgens Statistiek Suid-Afrika blykbaar een van die dorpe met die minste krimineke aktiwiteit is.
Vriendelike groete
Amanda
Johan J - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike blyplek met besonderse uitsig oor berge!
Schalk B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Piccolo Nido se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het ons plekkie geniet, julle is enige tyd welkom. Mooi bly, Amanda.
Lizl V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik saamgekuier!
Piccolo Nido se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer. Bly julle het dit geniet.
Mooi bly,
Amanda
Tom H - Jul 2018
Algehele gradering
We rested and had family time together.
Piccolo Nido se terugvoer
Thank you so much for taking the time to give us feedback. We are very glad you enjoyed it.
Keep well Amanda
Estie N - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besterstraat 236, Clarens, 9770, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang