Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piccolo Nido

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Michelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflik met 'n pragtige uitsig. Baie gemaklik met alles wat 'n mens nodig het. Uitstekende waarde vir geld. Perfekte ligging, naby genoeg om na die dorpsplein te stap, maar ver genoeg sodat die geraas nie pla nie. Seker een van die mooiste uitsigte oor die berge in Clarens. Die gasvrou is besonder behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
Baie dankie Michelle, bly julle het ons plekkie geniet.

Luke B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Best view and all the home comforts a man could need! Superb! All a man needed at the end of a hard working day in the bush: Easy access, safe parking, comfortable bed, WiFi, large garden and lawn, a wooden deck with the best view in Clarens, a braai on the deck so that I could braai the local boerewors and drink the Village Beer, and finally, a kitchen that provided all the usual home comforts (choice of three braai dishes!). Definitely will bring the family to stay on holiday!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourisna G
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Dit was 'n heerlike kuier! Die plekkie het alles wat mens nodig het. Baie mooi uitsig! Diens was ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
Baie bly julle het dit geniet. Na die nuwe reperadies wat ons November gaan doen om die kombuis en sit/eetkamer groter te maak moet julle gerus weer kom inloer.

Donovan N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Genotvolle ondervinding in Clarens, soos altyd. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
Glad you enjoyed it.

Aleksandar N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Great. Awesome stay and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
Glad you enjoyed it.

Muhammed S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Awestruck. The views are breathtaking. The kitchen is fully equipped. The home is comfortable. Only a slightly bad bit of stone road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yasmin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

The place was nice and clean and the owners assisted us with extra bedding at no extra cost. The place was like home with all the comforts of home too. We had nothing short. The owners were very accommodating and kept us informed all the time on WhatsApp as we got closer to the holiday period. They are very friendly and caring people. The yard and surrounding areas were clean. We had a beautiful view of the mountains in the morning and the place was very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Absoluut awesome. Alles was prentjiemooi, netjies en absoluut waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
Ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Caryn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

A wonderful gem with stunning views that leave you in awe. The house is well equipped with many little extras you would not expect from a holiday home. The kitchen is very well equipped. The views are spectacular and you see nature in all its glory. The house is close enough to walk to the village centre, but away from the buzz. Easy to reach walking trails.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Piccolo Nido
So glad you enjoyed it.

Linda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Everything is provided, even fresh flowers in a vase. The place is really comfortable with an absolute stunning view. We had an awesome time, will most definitely come again. It was a real pleasure staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag, vir 10 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 236, Clarens, 9770, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd78cdbb43ed1fb6cd23c2cfd2f5db889ceac9ce1a18158894a94c64e38f5a9feffb9a0a7084bd73c3de7fd2373b7f86f9303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 880 per nag, vir 10 mense 56 5 1 5 236 Bester Street Clarens 9770 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518937 28.42148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang