Picturesque Pearls
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Picturesque Pearls is op die elfde verdieping van die Pearls of Umhlanga, en bied 'n knus toevlugsoord in KwaZulu-Natal. Die luukse verblyf is naby restaurante en winkels.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n moderne en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook 'n toonbank vir 2. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het ook toegang to die balkon met skilderagtige uitsigte. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf bied direkte toegang tot die strand en 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n groot soutwater-swembad en 'n baba-swembad. Vir gaste wat gretig is om te verken, is Umhlanga Pier en die ikoniese Umhlanga-vuurtoring net 'n entjie ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 438
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal