Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piece of Heaven Beach House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 149

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Piece of Heaven Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maryke B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Fantasties! Mooiste see uitsig ooit!

Ons was daar vir 3 weke in Desember. Dit was fantasties! Die see uitsig uit die kamer en sitkamer is asemrowend met dolfyne en walvisse wat daagliks kom groet het. Die huis het alles wat mens nodig het en is baie goed toegerus. Die beddens en beddegoed is van die beste gehalte. Die huis is baie ruim met baie spasie onder en bo. Die huis is baie naby aan die strand en ons het elke dag see toe gestap. Dis ook naby genoeg aan Mosselbaai om te gaan wegneemetes koop en ver genoeg dat mens kan rus sonder mense om jou. Ons het ten alle tye veilig gevoel. Ons sal definitief Peace of Heaven aanbeveel en ons sal definitief terug gaan soontoe. Anel is net 'n oproep weg en baie hulpvaardig en vriendelik. Danabaai is pragtig met 'n fantastiese bakkery! Ons sal gou weer terug wees!

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scartastraat 15A, Danabaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb7f34528367717ea90e5a8677f18b48e2baadc05581f79a5e98058c8830b4e3c98d38b27c013dde517a86b8b779a58c26fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 15A Scarta Street Dana Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.204880964897 22.03533216197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang