Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piece of Paradise

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Piece of Paradise is 'n vakansiehuis met ongeëwenaarde uitsigte oor Yzerfontein se idilliese baai, dit is die perfekte plek vir gesinne, vriende, sport- en natuurliefhebbers. Die huis is net 'n paar meter van Suid-Afrika se ongerepte '16 myl' strand af.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste met 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die eenkamer is 'n rondawel wat in die pragtige tuin geleë is. Die eerste badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, breekware en eetgerei. Daar is 'n kaggel in die sitarea en ook buite op die balkon. Die eetarea spog met lieflike see-uitsigte, 'n perfekte agtergrond om maaltye saam te geniet. Vir diegene met klein kinders is daar 'n pragtige tuin buiteland om in te ontspan en te speel.

Die huis spog met 'n enorme balkon, perfek vir braai en ontspan.

Van die lewendige natuurlike fynbos gedurende blomseisoen tot die manjifieke baai, waar branderplankryers en strandgangers bymekaarkom, hierdie ongerepte kusdorpie is 'n moet. Die dorp se plaaslike winkels en restaurante het ook soveel om te bied.

Die plaaslike Artisanal Bakery, Rosemead Artisan, sit naby die dorp se eie mikro-brouery, bekend as Yzerbru. Daar is die plaaslike kroeg en pragtige klere- en geskenkwinkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Merlene V
5.0
Awesome, beautiful, peaceful. Ons het verskriklik lekker gebly. Die naam piece of paradise pas so perfek want dit was regtig waar peaceful.
Sep 2024
David T
5.0
Uitstekende jaarlikse kuier met die kinders. Piece of Paradise het 'n pragtige see-uitsig met 'n lekker binne-braai wat lekker was vir die nat langnaw...
Sien meer
Aug 2024
Liezell B
Gesin met klein kinders
5.0
Die naam sê dit alles. Die uitsig is asemrowend. Die huis is gemaklik en baie sentraal.
Jul 2024
Maryke K
Saam met vriende
5.0
Absoluut fantasties! Dit was 'n ongelooflike naweek. Die huis is perfek geleë en ten volle toegerus vir winter en somer. Sal dit baie graag weer wil b...
Sien meer
Mei 2024
Dawud B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker samesyn. Baie lekker plek om te bly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marcia Correia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofweg 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piece of Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1ba4cd67b98868c9b072a44f4283606d9cf2346c414976f5f46ea4ce16c2e3b562d2b5337788d93e94db098ceef35caa780?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 11 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.344921348846 18.160767927613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang