Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piekenierskloof Mountain Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Trevor E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal altyd weer terugkom. Fantastiese diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Ja, ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robertha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

It was amazing, we are definitely going back. It was incredible from the place, the friendly staff and great food. Keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shareensamantha B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Tranquility. Amazing, peaceful, relaxing. I will definitely come again. The only thing they need to do is add more lights in the paths, but otherwise no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sikhangezile S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Amazing! I will definitely visit again. I loved the mountain break, the facilities at the resort, everything was just amazing. The only thing is the TV should be mounted properly; it was balanced on a TV stand and with young kids, it felt like a hazard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vera C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Gerieflik. Ek sal net aanraai dat hulle die ceiling ordentlik laat regmaak van die resort en miskien die hotel bietjie modern maak soos bv. die matte vervang en ander gordyne (dit was vuil en beskadig).

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renay V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Amazing! Most tranquil vacation destination. Kids had a blast and we could relax!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wendy H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Relaxing and awesome views. Loved the view and tranquility. Just the pool's tiles need more cleaning every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anami D
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2024

Teleurstellend. Baie teleurgesteld in die restaurant se kos en diens. Ek het baie lank gewag vir diens, die kelner paar keer herinner en terugstuur om die regte bestelling te kry. Die vis was glad nie vars nie en dit lyk asof dit self in deeg gesit is - dit was driehoekige HAKE uit 'n BOKSIE wat net opgewarm was. Die skyfies was yskoud en ek moes dit terugstuur. Die pizza's het heerlik gelyk, maar ons was nie toegelaat om dit vir aandete te bestel nie, net tot 17h00. Die tafel LANGSAAN ons wat NA ons kom sit het, kon nog steeds pizza's bestel. Daar was GEEN burgers of iets op die aandete spyskaart vir kinders nie, en daar is ook geen ander spyskaart vir ons aangebied vir hulle nie. Ek het baie lank gewag vir die kos, en daar was net 2 kelners vir 'n redelik vol restaurant.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wilhelm C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2024

Soos BG Restaurant gemiddeld het die slaai teruggegaan. Dit is glad nie vars nie. Kamers is goed. Tuine en omgewing (parkering) is verwaarloos. Dit skep 'n baie swak indruk. Die ervaring van die plek is sodanig dat ek dit nie sal aanbeveel vir gaste nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 367

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R2 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 152 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Piekenierskloofpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90c12e0ed14e0250c885b3ac54e9f9d881f4bc22b3478e37b901481bd7574735f4c1be24e7d8f36343d92b1db2473532cd2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 N7 Piekenierskloof Pass 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.618773707446 18.958518505096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang