Piekenierskloof Mountain Resort
- Kapasiteit: 152 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Piekenierskloofpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Piekenierskloof Mountain Resort lê in die hartjie van die Cederberge, van die N7 af, net 170 km vanaf Kaapstad.
Die hotel beskik oor kamers wat ontwerp is sodat gaste gemaklik voel, maar tog tuis. Die afwerkings is van hoë gehalte so ook die linne en handdoeke.
Die lodge spog met selfsorg-chalets wat bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n solderkamer, 'n groot oopplan-sitkamer en -eetarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n patio met panoramiese uitsigte oor die Cederberge.
Die lodge het 'n restaurant, dameskroeg, groot swembad, verhitte binnenshuise swembad, speletjieskamer, staproetes, speelarea vir kinders met 'n trampolien, oerwoudgimnasium en tuinskaak, putt-putt, Wellness Centre, Zipline, en skyfskiet.
Die konferensielokaal is ideaal vir konferensies, funksies en troues en huisves tot 120 afgevaardigdes, en is ten volle toegerus met 'n PA-stelsel, dataprojektor, skerm, Wi-Fi en lugversorging.
Citrusdal is tussen Swartberge en die Koue Bokkeveldberge geleë, net 2 uur se ry vanaf Kaapstad, en is die poort na die pragtige Cederberge. Hierdie skilderagtige streek het baie om besoekers te bied van dagstaptogte, fantastiese rotsformasies soos die Maltese Kruis en Wolfberg, rotsklim, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, 4x4-roetes, 'n negeputjie-gholfbaan en varswaterhengel in die Olifantsrivier.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 376
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- N7, Piekenierskloofpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Piekenierskloof Mountain Resort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 152 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N7, Piekenierskloofpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang