Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piekfyn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Michael M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was like home away from home. Had an amazing stay. Had a nice and warm welcome and can say the stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Thank you.

Pine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hoogs beïndruk, baie lekker gekuier. Eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend. Alles keurig, skoon en besonder netjies. Enigste rede hoekom ons net 5 sterre toegeken het, is omdat ons nie 6 of meer kon toeken nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Baie dankie, Pine. Waardeer dit. Altyd goed om te hoor wanneer gaste lekker gekuier het. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Elana D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier by Piekfyn, baie dankie! Pragtige plek, silwerskoon, goed ingerig met oulike ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie Elana.

Sonja E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Het sommer tuis gevoel. Baie netjies en keurig gemeubileer. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Beste wense vir julle.

Trudie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjies en gerieflik. Heerlike verblyf. Baie netjies en goed geleë. Dit het alles wat jy nodig het. Elsa het ons onmiddellik tuis laat voel. Sal weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie Trudie. Ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Groete.

Helga D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustig & gemaklike kuier. Ons het lekker gegee. Die eenheid is ten volle toegerus, beter as enige ander plek. Ons kuier was net te kort, want dit is vreeslik rustig & mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie. Ek is bly julle het lekker gekuier. Julle kan maar weer so maak. Groete.

Jonathan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. Comfortable, clean and cosy. Friendly, helpful hosts and accommodation with everything needed for a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig, netjies, skoon en baie gerieflik. Pragtige plekkie, baie netjies en skoon. Alles van goeie gehalte. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie, Belinda. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Margie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great place to stay overnight! Elsa and her husband were great hosts and were very helpful. The room was exactly as expected and is exceptionally well furnished and appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Thank you. Kind regards.

Gerrie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon netjiese beste waarde vir geld! Baie netjies met 5 ster gehalte beddegoed en duvet. Baie welkom ontvang en heerlike gasvrye verblyf in 'n goed toegeruste woonstel wat klonte skoon onderhou word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sardyn-sirkel 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d16219740667b5e49facbdeb4fed0fbee647dccf463a1c2edd577e02ebab7bef50a1aad36fbc3e6ae06ef666a246edc0396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Sardyn Circle Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.682866899621 18.245058711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang