Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piekfyn

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jonathan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. Comfortable, clean and cosy. Friendly, helpful hosts and accommodation with everything needed for a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helga D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustig & gemaklike kuier. Ons het lekker gegee. Die eenheid is ten volle toegerus, beter as enige ander plek. Ons kuier was net te kort, want dit is vreeslik rustig & mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie. Ek is bly julle het lekker gekuier. Julle kan maar weer so maak. Groete.

Belinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtig, netjies, skoon en baie gerieflik. Pragtige plekkie, baie netjies en skoon. Alles van goeie gehalte. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie, Belinda. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Margie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great place to stay overnight! Elsa and her husband were great hosts and were very helpful. The room was exactly as expected and is exceptionally well furnished and appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Thank you. Kind regards.

Gerrie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon netjiese beste waarde vir geld! Baie netjies met 5 ster gehalte beddegoed en duvet. Baie welkom ontvang en heerlike gasvrye verblyf in 'n goed toegeruste woonstel wat klonte skoon onderhou word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Dankie. Groete.

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable, safe, felt at home. Met and exceeded expectations. Friendly hosts, excellent communication. Attention to detail, extremely clean and neat. Very well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Thank you, Francois. You are always welcome.

Tania G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld kwaliteit. Pragtige dorp op die mooiste kuslyn in SA. Mooi slaapplek met aangename gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bj V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Sal vir seker teruggaan. Vriendelike gashere, en "Piekfyn" verblyf opsie. Weereens baie dankie vir die heerlike verblyf en ervaring by julle eenheid. Dit het al ons verwagtinge oortref. Julle gasvryheid en vriendelikheid is aan tasbaar. Ons sien julle vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Baie dankie. Julle is enige tyd welkom.

Patrys L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Fantasties met alles ingesluit wat nodig is. Die plekkie het alles wat mens nodig het om 'n lekker naweek te geniet! Hulle het aan alles gedink en daar is voorsorg meer as genoeg van alles. Ons was tot bederf met lekker warmwatersakke vir die bed! 'n Gems beslis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Piekfyn
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en as prima gaste te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sardyn-sirkel 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d16219740667b5e49facbdeb4fed0fbee647dccf463a1c2edd577e02ebab7bef50a1aad36fbc3e6ae06ef666a246edc0396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 9 Sardyn Circle Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.682866899621 18.245058711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang