Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piekfyn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sardyn-sirkel 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Piekfyn is in Dwarskersbos, 'n vissersdorpie en vakansieoord in die Weskus in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir paartjies, sake- of enkelreisigers.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n etenstafel en stoele, 'n TV met DStv en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond en 'n ketel.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die eenheid word tydens beurtkrag deur sonkrag aangedryf. Die verblyf is naby restaurante en wegneemeetplekke, asook ander besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jonathan H
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Comfortable, clean and cosy. Friendly, helpful hosts and accommodation with everything needed for a good stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Helga D
5.0
Rustig & gemaklike kuier. Ons het lekker gegee. Die eenheid is ten volle toegerus, beter as enige ander plek. Ons kuier was net te kort, want dit is v...
Sien meer
Sep 2024
Belinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies, skoon en baie gerieflik. Pragtige plekkie, baie netjies en skoon. Alles van goeie gehalte. Baie goed toegerus.
Sep 2024
Margie C
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay overnight! Elsa and her husband were great hosts and were very helpful. The room was exactly as expected and is exc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Gerrie G
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjiese beste waarde vir geld! Baie netjies met 5 ster gehalte beddegoed en duvet. Baie welkom ontvang en heerlike gasvrye verblyf in 'n goed t...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Sardyn-sirkel 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piekfyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sardyn-sirkel 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d16219740667b5e49facbdeb4fed0fbee647dccf463a1c2edd577e02ebab7bef50a1aad36fbc3e6ae06ef666a246edc0396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 9 Sardyn Circle Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.682866899621 18.245058711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang