Piekfyn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sardyn-sirkel 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Piekfyn is in Dwarskersbos, 'n vissersdorpie en vakansieoord in die Weskus in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir paartjies, sake- of enkelreisigers.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n etenstafel en stoele, 'n TV met DStv en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond en 'n ketel.
Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die eenheid word tydens beurtkrag deur sonkrag aangedryf. Die verblyf is naby restaurante en wegneemeetplekke, asook ander besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Sardyn-sirkel 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Piekfyn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sardyn-sirkel 9, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap