Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienaardam Leisure Resort

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Annie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plek, fantastiese staff. Regtig 'n plesier gewees. Sal beslis weer gaan. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabisile S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Will definitely come back in a large group. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker wegbreek naweek van die stad af, baie om te doen op die oord. Die rustige omgewing en ruimkamer waar die dubbelbed en 2 enkelbedjies in is, was baie gerieflik. As ek dalk net 'n voorstel kan maak: Ons het die Loskopdam-marathon gedoen die naweek en die 1-plaatstofie en geen toaster was nogal 'n teleurstelling. Ons het al 3 uur opgestaan Saterdagoggend om ontbyt te maak voor ons gaan hardloop, so dalk is dit iets waaraan die bestuur moet dink vir die toekoms. Dalk 'n rusbank in die groot vertrek kan ook as 'n pluspunt dien. Dalk miskien 'n ophangplek vir die 4 handdoeke in die eenheid. Ons het dit maar oor die hangkas se deure gehang. Ons het ongelukkig nie tyd gehad om die perdry, vierwielrit of die game drive te doen nie, maar vir seker 'n volgende keer. Die restaurant se kos was heerlik Vrydagaand en pryse heel billik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Amazing. Dit was 'n amazing naweek. Die personeel was behulpsaam. Die plekke was netjies. Sal beslis dit aanbeveel vir enige iemand wat net wil wegbreek vir 'n naweek of vir 'n vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynnette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Baie lekker plek vir 'n vinnige wegbreek. Pienaardam is 'n lekker wegbreek, die oord is stil en rustig mits jy wegbly van die dagbesoekersarea. Die storte kort bietjie opgradering, maar is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Prudence M
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2022

It was fantastic. We enjoyed our stay. Well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anida J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2022

Goed geleë. Pragtige plek, lekker wild gekyk en op die dam kano gery. Dagbesoekkers was bietjie oorweldigend maar al die staff was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Julius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Personeel was vriendelik en restaurant se kos was goed. Ons was aanvanglik geboek in 'n "L" tipe maar het 'n "M" tipe chalet beland. Hoekom weet ek nie. Die "M" tipe was egter nie geskik vir 'n selfsorgeenheid nie. Ons kon nie iets maak om te eet nie aangesien daar nie 'n 2-plaatoond was nie, slegs 'n klein yskassie en 'n mikrogolfoond. Ons was dus genoodsaak om by die restaurant te eet maar Julie was baie behulpsaam en haar diens puik. Ons sal weer Pienaardam besoek wanneer die weer beter is en daar ten minste 'n 2-plaatstofie is. Ons was gevra om slegs swemhanddoeke saam te bring. Daar is ook nie 'n winkel op die perseel nie maar slegs 'n snoepie wat nie in allerdaagse behoeftes kan voorsien nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Esther R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Rustig en veilig. Slegs oornag. Skoon ablusies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Venessa
Pienaardam Leisure Resort
Goeiemore Esther Baie dankie vir die gradering ons waardeer dit opreg, hoop ons sien julle gou weer

Rufus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jan 2022

It wasn't what I was expecting. No parking and also pavement, very dirty outside with rooms looking like an old hostel for farmworkers. We didn't like the brown bedding and toilet was also leaking water. Me and my family we travel every season but never came across a place like that one. Advice: build a better place for visitors to sleep not the hostel we slept in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Venessa
Pienaardam Leisure Resort
Good day Mr langa, thank you for your review and advice of your experience at Pienaardam, We do apologise that not everything was to your liking, although we are not sure about your comment of it being dirty on the outside, the grounds and paving are swept daily, we will definitely investigate. We appreciate all out customers reviews and advice, therefore, we would like you to come and visit us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 730 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank Plaas, Langs die N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB5M2Y8TkYWQKg0KQLFI7v9KX4GWVrjIQbRf9h2bnbofGSaxiQS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 28 5 1 4 Farm Vaalbank Off the N4 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.836028 29.482859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang