Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienaardam Leisure Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 28 resensies vir Pienaardam Leisure Resort
Netheid
3.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.3/5
Annie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie K

Pragtige plek, fantastiese staff. Regtig 'n plesier gewees. Sal beslis weer gaan.

Ongelooflik lekker gebly.

Thabisile S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisile S

Will definitely come back in a large group.

We enjoyed our stay.

Joey S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Lekker wegbreek naweek van die stad af, baie om te doen op die oord.

Die rustige omgewing en ruimkamer waar die dubbelbed en 2 enkelbedjies in is, was baie gerieflik. As ek dalk net 'n voorstel kan maak: Ons het die Loskopdam-marathon gedoen die naweek en die 1-plaatstofie en geen toaster was nogal 'n teleurstelling. Ons het al 3 uur opgestaan Saterdagoggend om ontbyt te maak voor ons gaan hardloop, so dalk is dit iets waaraan die bestuur moet dink vir die toekoms. Dalk 'n rusbank in die groot vertrek kan ook as 'n pluspunt dien. Dalk miskien 'n ophangplek vir die 4 handdoeke in die eenheid. Ons het dit maar oor die hangkas se deure gehang. Ons het ongelukkig nie tyd gehad om die perdry, vierwielrit of die game drive te doen nie, maar vir seker 'n volgende keer. Die restaurant se kos was heerlik Vrydagaand en pryse heel billik.

Sophia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia S

Amazing.

Dit was 'n amazing naweek. Die personeel was behulpsaam. Die plekke was netjies. Sal beslis dit aanbeveel vir enige iemand wat net wil wegbreek vir 'n naweek of vir 'n vakansie.

Lynnette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynnette D

Baie lekker plek vir 'n vinnige wegbreek.

Pienaardam is 'n lekker wegbreek, die oord is stil en rustig mits jy wegbly van die dagbesoekersarea. Die storte kort bietjie opgradering, maar is skoon en netjies.

Prudence M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence M

It was fantastic.

We enjoyed our stay. Well done.

Anida J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anida J

Goed geleë.

Pragtige plek, lekker wild gekyk en op die dam kano gery. Dagbesoekkers was bietjie oorweldigend maar al die staff was baie vriendelik.

Julius B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Julius B

Personeel was vriendelik en restaurant se kos was goed.

Ons was aanvanglik geboek in 'n "L" tipe maar het 'n "M" tipe chalet beland. Hoekom weet ek nie. Die "M" tipe was egter nie geskik vir 'n selfsorgeenheid nie. Ons kon nie iets maak om te eet nie aangesien daar nie 'n 2-plaatoond was nie, slegs 'n klein yskassie en 'n mikrogolfoond. Ons was dus genoodsaak om by die restaurant te eet maar Julie was baie behulpsaam en haar diens puik. Ons sal weer Pienaardam besoek wanneer die weer beter is en daar ten minste 'n 2-plaatstofie is. Ons was gevra om slegs swemhanddoeke saam te bring. Daar is ook nie 'n winkel op die perseel nie maar slegs 'n snoepie wat nie in allerdaagse behoeftes kan voorsien nie.

Esther R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther R

Rustig en veilig.

Slegs oornag. Skoon ablusies.

Pienaardam Leisure Resort se terugvoer

Goeiemore Esther
Baie dankie vir die gradering ons waardeer dit opreg, hoop ons sien julle gou weer

Pienaardam Leisure Resort
Rufus L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rufus L

It wasn't what I was expecting.

No parking and also pavement, very dirty outside with rooms looking like an old hostel for farmworkers. We didn't like the brown bedding and toilet was also leaking water. Me and my family we travel every season but never came across a place like that one. Advice: build a better place for visitors to sleep not the hostel we slept in.

Pienaardam Leisure Resort se terugvoer

Good day Mr langa, thank you for your review and advice of your experience at Pienaardam, We do apologise that not everything was to your liking, although we are not sure about your comment of it being dirty on the outside, the grounds and paving are swept daily, we will definitely investigate.
We appreciate all out customers reviews and advice, therefore, we would like you to come and visit us again.

Pienaardam Leisure Resort
Jannri W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jannri W

Slegs vir ouer mense.

Geen week-aktiwiteite beskikbaar nie.

Wilma J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma J

What a lovely place to stay.

We enjoyed our stay except for the braaier, which is to low for a big man to braai. The grill is mounted to the wall so one cannot control the fire.

Estelle V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

A very good choice for an overnight stay - the N4 is just a little too near for a quiet sleep.

A very friendly team awaited us. Although our paid reservation did not show on their system, it was resolved in a few minutes. Because of Covid regulations, we had to have take aways for dinner, but what a superb dinner we had! The steaks were yummy-good! Compliments to the chef, please. We shall come again.

Pienaardam Leisure Resort se terugvoer

Thank you for the feedback.

Pienaardam Leisure Resort
Karel M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel M

Baie lekker vir die hele gesin, veral kinders.

Kinders het die aktiwiteite baie geniet. Dis ook goeie waarde vir geld.

Susanna L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Susanna L

Teleurstellend.

Die kampeerders langs ons chalet het tot 04:30 harde musiek gespeel. Die chalet was muwwerig en die air freshener-blokkies wat oral op die kaste gepak is kon nie die reuk wegsteek.

Piet F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet F

Uitstekend

Daar is oorgenoeg bedrywighede om jou en jou famielie heeldag aldag besig te hou.

Madalene B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madalene B

Pret.

Dit was lekker as ander inwoners mekaar net kan respekteer.

Thembela Ignatia N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thembela Ignatia N

My stay was fine, but I booked for 6 only to find 5 single beds.

Activities were fine.

Marius S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marius S

Staf was behulpsaam, maar sien asb. verder. Die pryse was redelik maar ook hopeloos te veel in ag geneem die volgende.

Die stort het heel naweek nie gewerk nie en die staf het hom Saterdagoggend vervang en die eenheid waarin ons gewoon het was oud en vir seker nie die prys werd nie. Die Sondagoggend was die kombuis onder water ook a.g.v. 'n lek by die wasbak deel van die eenheid. Ons was net mans maar met 'n gesin sou dit nie aanvaarbaar gewees het nie. Ons wou ook die dameskroeg en restaurant besoek die Vrydag met ons aankoms maar daar was erg besope mense wat daar woon, ek vermoed dis kontrakteurs en daarom het ons toe eerder in die dorp gaan eet om konflik te probeer vermy.

Elsa N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elsa N

Hierdie is 'n goeie visvangterrein vir almal. Netjies.

Ek is 'n kamper, nie 'n kampterrein wat ek kan aanbeveel nie. 'n Besige terrein met baie dagbesoekers, wat vir my net te veel is. Ek verkies 'n rustige plek sonder 'n oorloop van dagbesoekers.

Elmarie E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie E

Nie waarde vir jou geld nie - dag besoekers neem die oord oor personeel nie vriendelik nie.

Dagbesoekers neem die visvangarea/oord oor, 'n werker van die oord roei deur visvang lyne - geen verskoning nie sal die oord nie aan beveel nie - nie die waarde vir die geld wat jy betaal nie. Geen sosiale afstand word toegepas nie.

Beatrix K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix K

Was baie rustig en lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die waterfront eenhede het nie Mnet soos wat dit bemark word nie, slegs SABC kanale.

Brigitte H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brigitte H

Gerieflik vir gesinne met heelwat aktiwiteite.

Kinders het die buite aktiwiteite baie geniet. Hulle kon veilig fietsry in die hele oord. Ons kamer en beddegoed was baie netjies en skoon. Jammer daar is nie 'n warm swembad nie.

Dirk L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Was rustig behalwe dat bestuur die reëls van harde musiek strenger toepas.

Harde musiek moet heeltemal verban word want enige persoon wat op vakansie gaan wil rustigheid hê.

Mariska H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska H

Lekker rustig en baie mooi uitsig.

Goeie familie wegbreek. Ons het veral die leeus en wild geniet. Vriendelike en baie behulpsaam mense. Hulle ken alles om hulle en weet wat is aangevra.

Sheralee C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sheralee C

Okay for an overnight stop.

I feel the units could do with a good spring clean during the quiet period in winter. Although the unit smelled fresh when we walked in, one doesn't get a good, clean feeling on arrival. The walls are dusty, the carpet is old and I felt I had to wash the dishes before using them even though they looked clean. The toilet had been used ages ago and never flushed. They cater well for activities aimed at younger children.

S C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
S C

Lekker en mooi.

Baie te doen. Net te kort gewees om alles in te neem. Sal beslis weer daar wil kamp.

Karen K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karen K

Die webtuiste is glad nie wat die plek is nie.

Wat jy op die webtuiste sien is glad nie wat jy kry as jy daar aankom nie. Baie teleurgesteld.

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 730 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank Plaas, Langs die N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB5M2Y8TkYWQKg0KQLFI7v9KX4GWVrjIQbRf9h2bnbofGSaxiQS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 28 5 1 4 Farm Vaalbank Off the N4 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.836028 29.482859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang