Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienaardam Leisure Resort

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Mariza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful. We had a lovely quiet weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plek, fantastiese staff. Regtig 'n plesier gewees. Sal beslis weer gaan. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabisile S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Will definitely come back in a large group. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker wegbreek naweek van die stad af, baie om te doen op die oord. Die rustige omgewing en ruimkamer waar die dubbelbed en 2 enkelbedjies in is, was baie gerieflik. As ek dalk net 'n voorstel kan maak: Ons het die Loskopdam-marathon gedoen die naweek en die 1-plaatstofie en geen toaster was nogal 'n teleurstelling. Ons het al 3 uur opgestaan Saterdagoggend om ontbyt te maak voor ons gaan hardloop, so dalk is dit iets waaraan die bestuur moet dink vir die toekoms. Dalk 'n rusbank in die groot vertrek kan ook as 'n pluspunt dien. Dalk miskien 'n ophangplek vir die 4 handdoeke in die eenheid. Ons het dit maar oor die hangkas se deure gehang. Ons het ongelukkig nie tyd gehad om die perdry, vierwielrit of die game drive te doen nie, maar vir seker 'n volgende keer. Die restaurant se kos was heerlik Vrydagaand en pryse heel billik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Amazing. Dit was 'n amazing naweek. Die personeel was behulpsaam. Die plekke was netjies. Sal beslis dit aanbeveel vir enige iemand wat net wil wegbreek vir 'n naweek of vir 'n vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Motlagale P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Comfortable and refreshing. Comfortable and respectful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Nov 2024

Gemaklike en skoon verblyf naby aan waar ons moes wees die volgende dag. Ons het baie lekker gebly en die eenheid was skoon en netjies. Ons het baie rustig gebly en veilig gevoel. Die eenheid wys wel tekens van ouderdom. Daar is 'n paneel in die yskas wat met draad vasgemaak was wat die oop- en toemaak moeilik gemaak het. Die ketel se deksel was stukkend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2024

Voldoende en veilig. Die oord is 'n veilige verblyfopsie, maar die verkeer op die hoofweg is baie steurend. Ons kamer was skoon en alles het mooi gewerk, maar is baie out dated. Ek voel die prys is dit nie werd vir wat jy kry nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lynnette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Baie lekker plek vir 'n vinnige wegbreek. Pienaardam is 'n lekker wegbreek, die oord is stil en rustig mits jy wegbly van die dagbesoekersarea. Die storte kort bietjie opgradering, maar is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Prudence M
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2022

It was fantastic. We enjoyed our stay. Well done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 535
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 535
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 730 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank Plaas, Langs die N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB5M2Y8TkYWQKg0KQLFI7v9KX4GWVrjIQbRf9h2bnbofGSaxiQS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R535 per nag, vir 2 mense 32 5 1 4 Farm Vaalbank Off the N4 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.836028 29.482859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang