Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienaardam Leisure Resort

  • Kapasiteit: 730 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank Plaas, Langs die N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pienaardam Leisure Resort is ideaal geleë langs die N4, halfpad tussen Mbombela (Nelspruit) en Johannesburg, en is ideaal vir reisigers en vakansiegangers.

Die oord bied gaste 'n keuse van selfsorgverblyf, kamp- en karavaanstaanplekke. Gaste kan die Waterfront-, M-Chalet-, C-, L-, B-, G-eenhede, of die kampeerplekke met of sonder elektrisiteit bespreek.

Al die eenhede het privaat badkamers met storte en beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring. Elke eenhede het 'n TV. Yskassies en koffiestasies word voorsien en 'n paar van die eenhede het ook kombuisies met yskassies, mikrogolfoonde, stowe en oonde.

Pienaardam Leisure Resort spog met 'n hele rits doendinge soos 5 swembaddens, 'n speelarea vir kinders, hengelgeleenthede, perdry, roeibootjies, kano's, 'n roofdierpark en wildritte. Die oord het ook geriewe vir troues, konferensies spanbou-sessies, partytjies, sowel as 'n restaurant.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Annie K
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek, fantastiese staff. Regtig 'n plesier gewees. Sal beslis weer gaan. Ongelooflik lekker gebly.
Jun 2024
Thabisile S
5.0
Will definitely come back in a large group. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Joey S
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker wegbreek naweek van die stad af, baie om te doen op die oord. Die rustige omgewing en ruimkamer waar die dubbelbed en 2 enkelbedjies in is, was...
Sien meer
Apr 2024
Sophia S
Saam met vriende
4.6
Amazing. Dit was 'n amazing naweek. Die personeel was behulpsaam. Die plekke was netjies. Sal beslis dit aanbeveel vir enige iemand wat net wil wegbre...
Sien meer
Mrt 2024
Lynnette D
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker plek vir 'n vinnige wegbreek. Pienaardam is 'n lekker wegbreek, die oord is stil en rustig mits jy wegbly van die dagbesoekersarea. Die st...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Venessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Vaalbank Plaas, Langs die N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Pienaardam Leisure Resort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 730 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalbank Plaas, Langs die N4, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB5M2Y8TkYWQKg0KQLFI7v9KX4GWVrjIQbRf9h2bnbofGSaxiQS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 28 5 1 4 Farm Vaalbank Off the N4 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.836028 29.482859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang